Ek was lanklaas by 'n troue waar daar soveel persoonlike aandag in elke aspek ingegaan het! Van Stephné se ongeloofllike rok tot die hout appeltjies en 'Suikerbekkie' lekkergoed tafel was besonders verby! Daarby is Frans en Stephné te oulik vir woorde – hulle is voorwaar mekaar se sielsgenote en hulle troue was 'n visuele feesviering (albei werk ook in die reklamebedryf) van hulle liefde vir mekaar. Die gaste het hulle gate uit geniet en die hele dag was een hoogtepunt op die volgende!
Dankie Stephné en Frans dat ek die lekkerte kon hê om julle fotograaf te kon wees!
Service providers:
Dress: Elbeth Gillis
Illustrations: Alwine Nolte
Stationery: Bride
Décor: My Pretty Vintage
Flowers & Styling: Mother of the groom (flowers from Bunches for Africa)
Hair: Dalene of Rose Hair (Hermanus)
Make-up: Lyritta of the Headroom
My assistant: Thank you Adél!
Stephné het self die wit duifies gemaak:
Stephné se pa het vir elke gas 'n hout appeltjie gemaak!
how to make ex boyfriend suffer
ontent/uploads/2012/05/033.jpg” alt=”" width=”860″ height=”645″ />

OH….I just LOVE this wedding Nikki! I love the bridesmaids dresses!
What a treat!!!
Sjoe, hierdie is ongelooflik mooi! LOVE foto 35 en ook die van hulle by die ou bus! :)
Dis so refreshing om vir ‘n slag ‘n “anderste” trourok te sien.Love alles van die troue!
Baie mooi Nikki!
Soooo PRETTY!!
Aaa, hoe verfrissend, ‘n absolute plesier om na te kyk! Die bruid het lieflik gelyk en alles omtrent die troue is net sooo mooi met al die wonderlike (onopgesmukte) detail! FANTASTIESE foto’s,Nikki!
Stunning fotos well done. Love die een van agter die bruid by kansel met brides maids uit focus. Great werk.
Lydia-dames maak darem mooi bruide! Beautiful Stephné, en baie geluk! o ja, Nikki, jy is ‘n legend, suster!!!! Blessings :)
Goeie genugtig dit is soooo sooo MOOI! Die mooiste, fynste details perfek vasgevang. Great job Nikki, jy bly die beste!!!
Sjoe, wat ‘n mooi troue. Alles is SO mooi!
WOW!!! Frans & Stephné, baie geluk! Mag julle ‘n geseënde huwelik hê. x
Gorgeous as always Nikki! such laughter and happiness captured Love!
I love this table decorations, great photos, Nikki,