Francois & Linde | 26 November 2011 | De Zeekoe, Oudtshoorn

Die uittog na die klein Karoo vir Francois en Linde se troue op die 26ste November was elke oomblik die moeite werd en ‘n groot voorreg! Dié twee dokters het afgehaak by ‘n pragtige klip kerkie in Oudtshoorn en toe is die partytjie voortgesit by die gesellige De Zeekoe gasteplaas net buite die dorp. Die dag was vol verrassings en hoogtepunte – Linde het soos ‘n silwerdoek godin gelyk en haar aantreklike man, Francois, het die mooiste stem! Linde se oorspronklike verloofring is so spesiaal met die woorde ‘my hart se knoop’ op uitgegraveer en die fynbos dekor en lanterntjies het perfek gepas by die gesellige atmosfeer. Ek was ook mal oor die handgemaakte borspeldjies vir die strooijonkers en strooimeisies. Francois het ‘n pragtige lied opgedra aan sy nuwe vrou en die gaste het die dansvloer warm gedans. Hierdie troue gaan nog lank deur almal wat die voorreg gehad het om daar te kon wees, onthou word! Geniet!!

 

Service providers:

Dress: Francis Loftus

Make-up: Elana Hugo

Hair: Golden Scissors Hair Salon (Oudtshoorn)

Décor & Flowers: Francois’s mother

Cake: De Zeekoe

My assistant: Baie, baie dankie Johnel!!



I would love to hear from you!

comments
  1. Marti | December 8, 2011

    Sjoe, ek het dit vreeslik geniet om deur hierdie post te kyk, die foto’s is STUNNING van begin tot end en die bruid is pragtig!!

  2. Karla | December 8, 2011

    Baie mooi! Ek hou van hoe alles, van die strooijonkers se kruisbande, strooimeisies se rokkies en blomme, by mekaar inskakel. Pragtige paar!

  3. Johnél vd Westhuizen | December 8, 2011

    Whow!!! Die foto’s is PRAGTIG, Nikki! Linde, jy was ‘n pragtige bruid! En Francois, jy het die kerkseremonie ekstra spesiaal gemaak met die manier waarop jy die praise en worship gelei het. Nikki, dit was ‘n ongelooflike voorreg en leerskool om die dag saam met jou te kon deurbring. Dankie vir al jou raad, vrae wat jy met soveel geduld beantwoord het en die lekker geselsies. Dit is so lekker om die eindresultaat te sien. Jy MAG maar!!!

  4. Mareli Marais | December 8, 2011

    PRAGTIG STUNNING AWESOME!!!!!!! Sjoe kani glo hierdie pragdag is verby nie… Nikki jy het als perfek vasgevang van hierdie kosbare dag en beautiful mense. DANKIE*
    Fran en Linde, julle is eenvoudig SCmodel mooi!!! Kani wag vir die res van die foto’s nie… trotse suster***

  5. Elana | December 9, 2011

    Nog voordat die foto’s almal gelaai is het die heel eerste een my in trane gehad. My Lindiwe, jy lyk net so “content” en hierdie huwelik is net so reg….Nikki, die foto’s is betowerend mooi. Jy kon elke spesiale oomblik en gesiguitdrukking “capture.” Fran en Lin, julle is ‘n pragtige prentjie saam. Ek het julle baie lief. xxx

  6. Lisa | December 9, 2011

    Wow – these are beautiful photos!! Such an awesome couple and the wedding was gorgeous!

  7. Claudia De Nobrega | December 9, 2011

    ahhh Nikki you always know just how to capture the moment so beautifully! So beautiful! :)

  8. claire nicola | December 9, 2011

    ooh Nikki…what a way to add some beauty to my Friday morning:) these images are so genuine and serene…I’m sure you captured who they are to a tee and captured memories for them to enjoy forever:) xxx

  9. Heather Steyn | December 9, 2011

    Jou bridal portraits is altyd so mooi Nikki! Die troue is so mooi gewees en is mal oor jou couple shoot fotos. So baie lig en liefde!

  10. Cheryl McEwan | December 9, 2011

    Stunning Nikki! what a lovely wedding with beautiful romantic images, just gorgeous every time xx

  11. Louise | December 14, 2011

    ahw moooiste couple ! en stunning stunning fotos Nikki ! Love elke liewe een !

  12. Tilana | December 23, 2011

    Franna en Linde julle het albei so gestraal! Mag dit ‘n dg wees wat jul ALTYD sal onthou!!!

  13. nastassja harvey | December 26, 2011

    suuuuuuuper stunning nix! :) mal oor die sagte couple fotos, dis so romanties! :) daai een groot swart en wit een van die bruid met die ronde hoeke is ongelooflik! :)



Nikki Meyer © 2012 Copyright