Francois & Elmari

23 September 2017 Anura Vineyards, Stellenbosch

Francois en Elmari se troudag was vol pret en vreugde. Elmari is móói – van binne en buite, maar sjoe, op hul troudag en sy almal se se asems weg geslaan. Haar voorkoms was tydloos en klassiek en haar glimlag die mooiste van alles. Elmari se gesig het behoorlik gestraal toe sy haar troudag geskenk van Francois af, oopmaak – almal van ons wat in die kamer was se oë was groot toe ons sien dat dit ‘n oorspronklike kunswerk van die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Maria is – wow! Francois se trane het vlak gesit (altyd só mooi vir my om te sien) toe sy bruid in die paadjie afgestap kom. Anura met sy pragtige uitsigte oor die berge en mooi argitektuur was ‘n perfekte keuse vir hierdie twee natuur- en avontuurlustige mense. Die toesprake was so opreg met die mooiste boodskappe vir die nuwe Myburgh egpaar. Geniet dit!!

 

Service providers

Hair & Make-up: Marli Basson

Wedding dress: Richelles (René – 0721444426)

Stationery: D-Art Design (Sumé Louw – sume@d-art.co.za)

Décor & Flowers: Edwena Goff

Flower girl’s dress: Annelie van der Merwe

Videographers: Cape Town Wedding Videos

DJ: DJ Dean

Wedding cake: Amri van der Merwe

Groom’s suit: Fabiani

Wedding shoes: Anella Shoes

My assistant: Michiel de Kock

 

 

Elmari het nie minder as drié aantreklike broers!

en 4 pragtige skoonsussies

 

 

 

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Nicolette says:

    So true what you say about this amazing couple. I love them to bits. Elmari & Francois to me your wedding was the best ever. My sister Karin and I enjoyed ourselves thoughrally. Ella you looked absolutely stunning my friend and Francois so handsome. You two are a matchmade in heaven. God bless your union. Francois onthou wat Ds Bekker Niewoudt gese het hoor, elke Vrydag moet jy by Woolies ingaan vir n bos blomme😉 Ek weet jy gaan mooi kyk na my beste vriendin. Lief julle baie. Nikki dis die mooiste herinneringe wat jy vasgevang het van so n besonderse paartjie.Wow…

  2. Martie says:

    Sulke pragtige foto’s!

  3. Adel says:

    Stunning foto’s Nikki, wow! Dit lyk ook na ‘n baie mooi venue met die mooiste uitsig. Als is regtig pragtig vasgevang!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments