Ferdi & Louise | 17 Desember 2010 | Kleinevalleij, Wellington

Die kraaie het behoorlik gegaap op die 17de Desember toe Louise en Ferdi by Kleinevalleij, Wellington getrou het. Ten spyte van die hittegolf het hulle nooit gekla dat hulle warm kry nie en dit was soveel  fun om saam met hulle te kon werk. Daar is regtig magic tussen Ferdi en Louise en hulle is so rustig en liefdevol. Ek was mal oor Ferdi se gesigsuitdrukking toe hy sy beeldskone bruid sien afstap na hom toe. Louise is baie fotogenies en haar rok het haar soos ‘n handskoen gepas. Ek was ook mal oor haar grimering en hare. ‘n Ligte pak lyk altyd vir my so mooi aan ‘n bruidegom en Ferdi het behoorlik gestraal in syne. Die kleure was oorwegend bruin en room en sagte room-pienk rose wat afgewissel is met ‘n tikkie vars groen en pêrels – baie romanties.

Ferdi en Louise, julle is twee van die vriendelikste mense waarmee ek al gewerk het en dankie dat julle fotograaf kon wees! Geniet!

Service providers:

Dress: Bridal Wardrobe

Stationery: Louise herself (Grey Creative)

Hair & Make-up: Candice

Décor & flowers: To-Netts

My Assistant: Adél Venter

louisef_1louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2

Ferdi se gesig toe hy vir Louise sien:
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2

I love the scenery in this one!
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_2
louisef_53

I would love to hear from you!

comments
  1. Kathryn van Eck | January 7, 2011

    So breath taking Nikki! What a gorgeous bride and I just love that dress :) I love the pictures of the couple in the long brown grass.

  2. nastassja harvey | January 7, 2011

    wow! hoe mooi is haar rok?? sjoeweeee! love die fotos in die veld met die berge en die wolke, so mooi!!!

  3. Wesley Vorster | January 9, 2011

    LOVE this bride. She is so elegant. Well done Nikki. Love this!

  4. Johnél van der Westhuizen | January 9, 2011

    Vars, pragtig en baie inspirerend! Ek is ook mal oor die bruid se rok en die foto’s met die wolke. En het die kiddies nie te pragtig gelyk nie? Pragtige foto’s, Nikki!

  5. Jani B | January 9, 2011

    Love jou editing en beligitng!!!

  6. Adel | January 10, 2011

    Asemrowend mooi, veral die foto’s van die mooie natuur en berge met die paartjie in die voorgrond! Nikki, jy het die super oulike twee mense se spesiale dag perfek vasgevang!

  7. Jo-Ann McLeod | January 10, 2011

    Amazing! Louise was nog altyd stunning en maak beautiful fotos! En die rok is asemrowend, ‘n bruidsboek bruid! Well done vir die stunning fotos!

  8. Marti | January 12, 2011

    Die foto’s is absoluut stunning!!
    – veral mal oor al die ‘candid moments’, die pragtige bruid se pragtige rok en Kleinevalleij bied darem net die wonderlikste natuurlike back drop!

  9. EUGENE | January 12, 2011

    your work is fresh, clean and stunning. wow! inspired again!

  10. veronique | January 12, 2011

    Kan ek vra wie Candice is wat die grimering gedoen het, ek is ook ‘n bruid en sal haar graag wil nader vir grimering

  11. Maré Rootman | January 13, 2011

    sjoe, dis ‘n stylvolle troue Nikki! Pragtig! Jy’s ‘n super fotograaf!

  12. Charlene Hall | January 19, 2011

    Baie, baie mooi foto’s. :-)

  13. Odette Handley | January 23, 2011

    WOW these are beautiful! Ferdie & Louise

  14. Tannie Rina. | January 23, 2011

    Louise. Ek het altyd gedink jy was ‘n pragtige baba, maar as bruid oortref jy alles. Jy het pragtig gelyk !!!



Nikki Meyer © 2012 Copyright