Esther & Riaan (E-shoot)

September 2014 Weltevreden Estate, Stellenbosch

Esther en Riaan trou volgende jaar die 7de Maart in Citrusdal. Nou dat ek ‘n ruk saam met hulle spandeer het tydens hulle verlowingsfoto’s is ek oortuig dat dit ‘n behoorlike fees dag gaan wees! Die twee is gaande oor mekaar en deel verseker dieselfde sin vir humor.

Ek sien baie uit na julle troue!

_001 _002 _003 _004 _005 _006 _007 _008 _009 _010 _011 _012 _013_016 _017 _018 _019 _020 _021 _022 _023 _024 _025

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Pragtige foto’s, Nikki!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments