Dit was bibberend koud toe ek saam met Erika & Steffen in Seepunt en die Waterfront was, maar dit was flippen lekker! Dié tweetjies trou die 20ste November in Franschhoek en ken mekaar al ‘n geruime tydjie. Steffen het ‘n paar jaar gelede van Duitsland na Suid-Afrika gekom en sy beeldskone verloofde, Erika, het skool gegaan in die Deutsche Schule in Kaapstad. Hulle praat Duits met mekaar en is andersins vlot 3-talig. Dit het gelyk of ‘n swaar reebui enige oomblik sou uitsak en die donker lug het dramaties goed saamgewerk met hul swart jasse. Op die laaste oomblik het ons ook besluit om ‘n draai in die Waterfront te maak – ek is mal oor die sagte blou van Tafelberg in die agtergrond en die bont kleure van die bootjies. Ek sien baie uit na hulle troue!






Sjoe, Erika is beeldskoon!

















Erika, dit is pragtig verby!!!!! LOVE DIT!
Pragtige foto’s! Ek is mal oor die kleure. Sien uit na hulle trou-foto’s!
Die fotos is stunning en Nikki,die grou Kaapse winterlug het werklik vir uitsonderlike fotos gesorg.
Erika en Steffen,julle 2 gaan ‘n baie mooi bruidspaar uitmaak!!!Sien uit na die fotos!
Pagtige foto’s!! – van ‘n pragtige paartjie!
Hi Nikki en Erika die fotos is stunning !!
Weer eens wel gedaan Nikki.
En Erika jy is regtig pragtig en baie fotogenies, As hierdie voor die tyd fotos nou al klaar so stunning is kan ek nie meer wag om te sien hoe die troufotos gaan lyk nie !!! xxx
Beautiful!
sjoe maar dis mooi nikkers! soooo romanties! :)
Sjoe, die meisie is omtrent beeldskoon! Pragtige foto’s!
Beautiful!
LOVE that pic of Erika in the foreground (black and white), and Steffen in the background.
Erika is gorgeous! She is going to make an exquisite bride!
Stunning photos, you can even make a cold winters day look gorgeous! love the backdrops too :)
Baie Geluk!!
Fotos lyk asemrowend!
Weerheens … wait for it … a bow and curtsie! Dis so so stylvol Nikki . Love die Shoot!
Soos altyd is jou werk stunning en inspirerend. Erika gaan ‘n beautiful bruid wees!
Dis ongelooflike mooi fotos! Erika gaan n stunning bruid wees. Kannie wag vir die trou fotos nie.
Great werk, Nikki. Baie lekker European gevoel en treatment.