Elrika & John-bert | 6 September 2009 | Cape Town

On Sunday afternoon I had a fun engagement session with Elrika & John-bert whose wedding will be on the 3rd of April next year in Stellenbosch.

All the photographs were taken in Cape Town. We started off at the famous Charly’s bakery and ended in the colouful Bo-Kaap.

Ek het al so baie keer die kleurvolle Bo-Kaap huisies op foto’s gesien en is baie bly dat ek nou self daar kon foto’s neem – die vrolike roomys kleure het ‘n kinderlike opgewondenheid oor my laat kom!

Dié twee is so oulik en gemaklik bymekaar en dit was heerlike om saam met hulle te kon werk. Ek sien uit na die troue!

01_ej-m_e04_ej-m_e02_ej-m_e2
07_ej-m_e
03_ej-m_e05_ej-m_e1

I would love to hear from you!

comments
  1. Christine Meintjes | September 9, 2009

    Such a fun and loving couple! Love the location. I’ve always wanted to shoot there! You did an incredible job. I’m sure the couple will love the photos!

  2. Elrika Vermeulen | September 9, 2009

    Awesum awesum awesum!!! Ek love dit!! Dankie Nikki. Ons het dit soooo baie geniet saam met jou. Kan nou nie meer wag vir die trou fotos nie.xxx

  3. lelanie van wyk | September 10, 2009

    wow! dis verskriklik mooi en oulik!
    love dit jul 2!Well done nikki!
    Riekie en Jb , youre naturals!
    xx

  4. Anriette Erdmann | September 10, 2009

    My vriendin lyk soos ‘n model. Ek kanie wag vir die trou foto’s nie..Dis regtig mooi foto’s, hou van waar dit geneem is ok. Dis baie modern…I like it

  5. Abrie Vermeulen | September 13, 2009

    Very very nice!!!!
    Dit lyk regtig baie mooi Rikkie, ek is so trots op julle. Dit lyk of julle lekker saam die meisie agter die lens werk. Much luv!

  6. Adel | September 15, 2009

    Nikki, dis sulke mooi foto’s! Well done! ;-)

  7. Chantel Olivier | September 15, 2009

    Rikkie en JB…Dit is ongelooflik mooi!!
    Julle 2 lyk vrek goed saam!!
    xxx

  8. Christina Lochner | September 20, 2009

    Verskriklike oulike fotos julle 2! baie funky gedoen. julle lyk tog te oulik saam…

  9. Marti | September 22, 2009

    Nikki, hierdie en Canell-hulle s’n is net ewe mooi, albei ‘n ongelooflike klomp foto’s!

  10. Pingback: Nikki Meyer Photography » John-bert & Elrika



Nikki Meyer © 2012 Copyright