Elria & Ashley (Verloof!) | Oktober 2011 | Kalkbaai

Ek het ‘n heerlike sonnige Maandag middag saam met Elria en Ashley deurgebring in Kalkbaai. Dié twee wéét hoe om hulself te geniet (mens kan nie help om saam te lag nie!) en is duidelik smoorverlief! Hulle is plat op die aarde, borrelende mense en, nes ek, op hulle gelukkigste by die see. Ek kan nie wag vir hulle troue langs die Weskus volgende jaar Desember nie! Geniet die kleurvolle fotos en super oulike paartjie!


Movember maand is op ons :)

I would love to hear from you!

comments
  1. Marti | November 7, 2011

    Dis pragtige foto’s!! Looove veral die een in die ‘windtonnel’ tussen die huisies! Ek kan sien dis ‘n heerlike paartjie om mee te werk

  2. Isabel Prinsloo | November 7, 2011

    Dis ongelooflik mooi, mooi talente gaan nog wydt en suid orals oor wees!

  3. pc benade | November 8, 2011

    L-O-V-E hierdie fotos Nikki! Soveel kleur en ‘n baie oulike couple :)

  4. Michelle | November 8, 2011

    SO SO SO MOOI Nikki!!!!!! Die mooiste plek om enige iets by te doen is nou maar net die see!! Bitter cute fotos en lyk so mooi spontaan!*

  5. ELRIA | November 8, 2011

    WOW WOW WOW Nikki!!! Die kiekies is absoluut totaal en al AMAZING! Ons het ‘n ongelooflike fun middag saam met jou gehad en kan nie meer wag vir Desember 2012 nie. Tonne duisende dankies! x

  6. Liske | November 8, 2011

    STUNNING fotos!!! Wow, julle liefde vir mekaar straal op elke foto!! mwha xxx

  7. Velette | November 8, 2011

    Julle foto’s is stunning!

  8. melanie | November 9, 2011

    Sjoe Sjoe … Foto’s lyk amazing! Pragtig! Kan sommer sien hoeveel fun julle gehad het! x

  9. Tilana | November 9, 2011

    SJOE!!! Elria, dis PRAGTIG!!!!! :)

  10. nastassja harvey | November 9, 2011

    super oulike fotos niks! :)

  11. Lo-Mari | November 11, 2011

    Sulke natuurlike cute fotos!! Love al die kleure! xx

  12. Lisa | November 14, 2011

    Awesometastic photos Nikki! So bright and beautiful :)

  13. Riette | November 25, 2011

    Elria – is so-o lekker gewees om na julle stunning pics te kyk en te deel in wat duidelik ‘n fun dag was!



Nikki Meyer © 2013 Copyright