Elmi & Louis (E-shoot)

April 2017 Stellenbosch

Elmi en Louis trou later die jaar buite Ceres. Elmi gaan die aller mooiste bruid wees! Die paartjie is spontaan en baie verlief – ek sien baie uit na die 14de Oktober!

 

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Pragtige foto’s! Baie aantreklike paartjie en die lig was so mooi

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments