Ek het so ‘n heerlike middag saam met Eline en Thys-Koch gehad. Dié twee pragtige mense wat so lekker kan lag se troue is die 17de Desember in Tulbagh, kan nie wag nie! Ons het omtrent op en af gery (tussen Klapmuts en Franschhoek) en op die ou end ‘n lekker variasie van plekke gehad om by af te neem. Ek was gaande oor Eline se oulike blommetjies rok en skoentjies.
Geniet!
Sjoe, dit is twee mooi mense dié!
LOVE these Nik! Your use of light is amazing xxx
Pragtige fotos Nikki!!!
Ja, sjoe, hulle is pragtig! en die foto’s ongelooflik mooi!
Baie mooi! so spontaan!
Dis ‘n lieflike shoot! Jou foto’s is so lekker warm dis regtig ‘n plesier om na te kyk Nikki!
these are STUNNING Nikki! The light and the way you used it is breathtaking :) xx
Sjoe!!! Jispaais, Nikki! Smaak my hierdie 2 beautiful mense se troufoto’s gaan ‘n “kom kyk” affêre wees. Dis die mooiste sponstaanste foto’s! Well done!! Jy verdien ‘n behoorlike klop op die skouer :)
Stunning fotos!!!
Joe…wow…dis vrek mooi Nikki, sien voorwaar uit om hul trou kiekies Desember te kom loer….
Soooo mooi en spontaan! Baie geluk. Sien ook baie uit om die trou foto’s te sien- want as dit enige iets in die lyn is, gaan dit STUNNING wees!
Crazy about these and always love the diversity!! Ben dying to use that coca cola wall as part of a shoot! Incredibly sweet couple, love how you captured them!!
I love these photos Nikki! So pretty and the couple are gorgeous! x
super mooi fotos nix! die kleure is amazing!
genugtig..hierdie fotos is AMAZING! die lig was ongelooflik.. en die kleure.. en die couple is super oulik! gaan baie baie mooi trou fotos wees!
Pingback: Thys-Koch & Eline | Nikki Meyer Photography