du Toit familie!

Desember 2010 Somerset Wes

Wat ‘n vreugde was dit nie om hierdie mooi, oulike gesinnetjie te kon afneem nie! Nie net het hulle al 3 die mooiste glimlagte nie, die connection is ooglopend baie sterk en die liefde in oorvloed.

Ben is so ‘n oulike, soet seuntjie en kan tog te lekker uit sy magie lag! Helette is self ‘n baie talentvolle fotograaf en is veral lief vir kinder- en familiefotos, gaan loer gerus na haar portfolio! Dankie julle 3 vir die geleentheid!

ben_1
ben_1
ben_1
ben_1
ben_1
ben_1
ben_1

Daar is min dinge so mooi soos die sprankel in ‘n klein kindjie se oë!
ben_1
ben_1
ben_1
ben_1

ben_20
ben_1
ben_1
ben_1
ben_1
ben_1
ben_1
ben_1
ben_1

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marosane says:

    Pragtige foto’s, Nikki!! Mens kan die emosie in elke foto voel!! Baie goed gedoen!! =)

  2. Marti says:

    Sjoe, dit is regtig sooo pragtig!

  3. Anine says:

    Die mooiste gesin!! Stunning fotos!

  4. Christine says:

    Ongelooflike fotos. Job well done!!!!!

  5. Helette says:

    Nogmaals dankie Nikki! Dir foto’s is absoluut fantasties in alle opsigte. Jy is amazing!

  6. I love these! Especially the brown/sepia ones!!!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments