Dirko & Jeanine

19 Oktober 2013 Langkloof Rose, Wellington

Dirko en Jeanine het op “n lieflike Lente dag net buite Paarl getrou. Hulle het Langkloof Rose gekies as hulle venue en dit was die perfekte keuse! Die venue het “n baie intieme atmosfeer, heerlike kos en die mooiste kapel. Die omgewing rondom die venue is ook asemrowend mooi. Jeanine se pragtige rok is gemaak deur Liezel van Zyl en Alicia Buckle was in beheer van haar sagte voorkoms – Jeanine het behoorlik gestraal! Die onthaal was heerlik informeel en almal het gesellig rondom kerslig gekuier. Die nagereg tafel was ook “n fees vir die oog. Die dansvloer was buite en omring met gloeilampe wat die perfekte atmosfeer geskep het. Geniet!

Service providers

Dress: Liezel van Zyl (LVZ Couture)

Stationery: The Invitation Gallery

Hair & Make-up: Alicia Buckle

Bridesmaid dresses: Jacoba clothing

Wedding Cake: The Cake Lady

Groom”s suit: Eurosuit

Shoes: Errol Arendz

My assistant: Mariska Muller

_001_002 _003 _004 _005 _006 _007 _008 _009 _010 _011 _012 _013 _014 _015 _016 _017 casino alt=”_018″ src=”http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2013/11/018.jpg” width=”890″ height=”593″ /> _019

BW0A2742_020 _021 _022 _023 _024 _025 _026 _027 _028 _029 _030 _031 _032 _033 _034 _035 _036 _037 _038 _039 _040 _041 _042 _043 _044 _045 _046 _047 _048 _049 _050 _051 _052 _053 _054 _055 _056 _057 _058 _059 _060 _061 _062 _063

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Pragtige foto’s Nikki! ‘n Mens kan sien dis ‘n lieflike plek en ek hou baie van die dekor. Die bruid se sagte voorkoms is pragtig

  2. Mariska says:

    Pragtig Nakki! Ek is veral mal oor die swart en wit foto’s! Jeanine was ‘n beeldskone bruid.

  3. wow!! wow!! dit is beautifull!!!
    die mooiste venue wat daar is!
    sjoe dit is so romanties. xx

  4. Adel says:

    Stunning werk Nikki!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments