Adele & Dieter lag so lekker en maklik en hulle troue was ‘n heerlike makietie met ‘n baie aantreklike bruidspaar, lekker jolige gaste en ‘n ongelooflike buffet menu. Die tydlyn het ook perfek uitgewerk en ek kon meeste van hul couple fotos neem tydens die ‘golden hour’ net voor sononder. Adéle en Dieter se stralende persoonlikhede het gemaak dat hulle baie gemaklik was en ‘n fees om af te neem. Geniet die twee oulike, mooi mense se fotos!
Service providers:
Hair & make-up: Caren Fourie
Dress: Juanrie van Zyl
Stationery: Thelmarie Brink
Decor: Susan Strydom
Flowers: Annemarie Traut
Cake: Susan Strydom, Esther van Tonder & Susan Venter
Assistant: Catherine Mac (Thanks Cat!)
OMW!! Adele en Dieter, dis ONGELOOFLIK mooi!
Julle kan soooooo trots wees hierop!
Well done Nikki!
xxx
Your pics are always so stunning…on my top 5 local photog list :)
Sjoe, die lig was regtig perfek vir die couple shoot – hou veral baie van die laaste een! Great partytjiefoto’s!
Jou fotos is stunning verby!!!! sjoe….Jissie Adele jy was ‘n stunning bruid!!!!!!!!!
Sjoe Nikkers. Pragtig soos altyd :)
Stunning fotos!
So, so, so, so gorgeous! I always LOVE you work Nikki!
die laaste fotos is so mooi nix! my favourite :)
You have SUCH a magic touch Nix! x
dis mooier as mooi adele !!!!!
Die foto’s lyk amazing!! Dankie weereens Nikki!
Baie baie MOOI!!!
Nikki.. :) wow. hou van die angle wat jy in die veld gekry het. lyk asof jy of Catherine se skouers gestaan he :)
Stunning fotos Nikki!
Baie geluk Adele en Dieter, Julle het **StuNninG** gelyk!
Soos ek die fotos bekyk, lyk dit of julle lekker makietie gehou het!
xx