Die 3 Nel seuntjies

6 April 2011 Oude Westhof

Ek het baie pret gehad saam met die 3 woelige Nel seuntjies: Jacobus (6), Francois (4) en klein Albert (2). Hulle ma, Alisha, was oulik om helium balonne saam te bring wat te same met die ‘jungle gym’ die 3 omtrent besig gehou het! Hier is ‘n paar fotos van die oulike drie:

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Ag, te pragtig!

  2. Fantasties! Die manne het darem die mooiste oe!

    Ek gaan verseker vannaand vir Tannie Hettie “haar manne” wys!!

  3. Adri says:

    Hulle is te oulik :)

  4. Ilana says:

    PRAGTIGE foto’tjies!!! Hulle is net te oulik!!!*

  5. Louis says:

    Pragtige kleure Nikki!

  6. NadiaV says:

    Baie oulik! Lyk of die 3tjies lekker maatjies is.

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments