Delanie & Carel (Verloof) | 18 Mei 2011 | Stellenbosch

Ek het soveel fun saam met Delanie & Carel gehad! Hulle lag heeltyd en is gek oor mekaar. Delanie is fyn en klein en Carel lyk so beskermend oor haar – té mooi! Die tweetjies trou begin volgende jaar by Kleinevalleij buite Wellington.

Dankie julle twee vir die heerlike middag (and thanks also to Cheryl for being my right hand!)

I would love to hear from you!

comments
  1. Marti | May 26, 2011

    PRAGTIG! Soos altyd. Stellenbossers kan darem baie bly wees vir al die wonderlike fotogeleenthede in en naby die dorp!

  2. Marlise Burger | May 26, 2011

    Gorgeous Nikki, dit is beautiful fotos!!!

  3. Johnél vd Westhuizen | May 27, 2011

    Mooooooooooooi, soos altyd! Ek love, love, LOVE die herfsblaar-foto’s! Soooo mooi, mal oor die kleure in die foto’s. En hoe mooi is die pienk blomme nie ook nie? Sien uit na hulle trou-foto’s, sy gaan ‘n pragtige bruid wees.

  4. nastassja harvey | May 29, 2011

    woweee die warm lig fotos is verskriklik mooi! die foto van hulle op die rugby veld is amazing nix! sjoe ek het te veel favourites, maar die een waar hy die clover in haar hare sit, dit is ongelooflik mooi, en al daai fotos tussen die blomme. verskriklik mooi nix!! X

  5. Helene Pritchard | June 4, 2011

    Baie pragtige foto’s.
    Mens kan sommer hul lag hoor.

  6. Jessica | June 9, 2011

    Wat ‘n stunning couple! En die kleur was net absoluut perfek. Hulle herinner my baie aan my en my man – ‘n mens moet lag in die huwelik – in die goeie en slegte tye!

  7. Pingback: Carel & Delanie | Nikki Meyer Photography



Nikki Meyer © 2012 Copyright