Dawid & Carla

7 October 2017 Du Von, Robertson

Dawid en Carla se bruilofsfees is in die mooie Robertson vallei gehou waar hulle omring was met hulle groot kring van vriende en familie. Carla was die mees elegantste bruid in haar Alana van Heereden skepping. Die troukoek was ook een van die mooistes wat ek al gesien het! Die seremonie is in Robertson se mooi Moederkerk gehou en daarna het ons koers gekies na Du Von wat die aller mooiste uitsig van die groot stoep af het. Baie geluk Dawid en Carla met die begin van hierdie nuwe avontuur saam!

 

Service providers

Venue: Du Von

Wedding dress: Alana van Heerden

Stationery: Bride

Wedding cake: Soefija’s

Hair: Madeleine Conradie

Make-up: Chandré Porter

Décor & flowers: Mackaya Florals

Bridesmaid dresses: Bride’s mother

Videographer: White Jasmine Films

DJ:  Johan Lochner

Groom’s suit: David Jones

My assistant: Michiel de Kock

 

 

 

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Martie says:

    Pragtig! Mooiste setting!

  2. Lisa Quevedo says:

    Regtig n stunning couple met die mooiste troue Love die pics captured the true happiness of everyone Sjoe baie Geluk julle!!!!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments