Daleen & Pieter | Maart 2010 | Gardens, Cape Town

Kyk, ek dink daar is min plekke so interessant en wat so baie teksture en opsies bied as Kaapstad. Daleen en Pieter trou 7 Augustus vanjaar in die Baai. Sy is die beste vriendin van ‘n koshuisvriendin van my, so ons ken mekaar al ‘n rukkie en daarom was ek vreeslik opgewonde toe sy my kontak vir foto’s. Ek was opgewonde vir ‘n paar redes, maar twee daarvan is dat Daleen verseker moeite sou doen met haar voorkoms (sy lyk vir my soos ‘n porselein poppie met haar sagte vel en beeldskone turqoise/blou oë) en dat sy ‘n beeldskone mens van binne en buite is. Pieter is verseker haar ander helfde, die twee deel ‘n teer sagtheid vir mekaar en kan lekker saam lag maar ook ernstig wees (soos op van die foto’s, hulle het so lekker ge-’pose’!). Die agtergrond van uitgewasde kleure en interessante ou geboue het die perfekte agtergrond gemaak vir hul persoonlikhede en ‘look’. Dankie julle vir ‘n baie fun shoot!

daleen_02
daleen_02
daleen_02

daleen_02

Adél het hierdie foto geneem, ek loooove dit, dit lyk soos ‘n skildery! Well done Dél!

daleen_adel
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02

daleen_34
daleen_02Daleen het ongelooflike mooi oë!
daleen_02
daleen_02

daleen_35
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02

Ek is mal oor die ou hooggeregshof se argitektuur

daleen_36
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02
daleen_02

daleen_331

I would love to hear from you!

comments
  1. Daleen | March 19, 2010

    dankie nikki! dit pragtig!

    xx

  2. nastassja harvey | March 19, 2010

    wow nikki! lyk soos ‘n shoot uit Vogue magazine, pragtig! :)

  3. Michelle | March 19, 2010

    Dit is pragtig, laat my sommer terug verlang na ons troutyd. Dit bly maar spesiaal.
    Mxx

  4. Jenny | March 19, 2010

    Daleen, julle lyk absoluut stunning! Dis so mooi! Perfekte couple!!! Beautiful! WOW!!!!!

  5. Susan | March 19, 2010

    Supermodelle! Kan nie wag vir 7 Augustus nie.

  6. Marti | March 19, 2010

    Die foto’s pragtig! Ek is veral mal oor die eerste een van hulle waar sy die kep op het en die fyn turkoois en ‘stark’ pienk ysterwerk werk veral goed!

  7. martlie | March 19, 2010

    dis pragtig!! looove die foto’s met die baadjie en hoedjie! kan nie nie wag vir die troue nie, lekker partytjie! *

  8. Sune | March 20, 2010

    Wow, dis ongelooflik mooi! Stunning fotos met stunning mense! Mooiste bruid van 2010….

  9. anne-mart lemmer | March 22, 2010

    o la la – pure sex and the city! die stad definitief derde “persoonlikheid” op die shoot! hoe dit gedoen word nix!

  10. inge smit | March 23, 2010

    lena lief! dis baie spesiaal. jy lyk pragtig soos altyd en kyk net jou man!

    kan nie wag vir die groot dag!

  11. Samantha | May 25, 2010

    Daleen, dis beautiful, julle is pragtig!!!
    Nikki…WOW, jy haal die beste uit n oomblik uit!

  12. Marlize | January 26, 2012

    Oooh Nikki! Behalwe vir die stunning fotos, hou ek definitief van hierdie setting vir ‘n engagement shoot! Love dit!



Nikki Meyer © 2012 Copyright