Cobus & Judy

17 Augustus 2012 Klapmuts

Toe Judy my kontak oor 'n shoot van haar en haar man tussen die bloeisels, was ek dadelik bitterlik opgewonde! Kyk, daar is vir my byna niks so mooi soos vars wit bloeisels aan droë bruin takke nie. Maar wat die mooiste van alles was, was die vreugde en liefde tussen Judy en Cobus. Selfs net 10 minutes so genoeg gewees het om 'n spul 'moments' tussen hulle te kon vasvang, want daar is net so baie! Die pragtige Judy is ook 'n gevestigde troufotograaf met die mooiste persoonlikheid en ek is self mal oor haar werk. Geniet hierdie een!

how to win back your ex

/0122.jpg”> online pokies wp-image-10767″ title=”_013″ src=”http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2012/08/0132.jpg” alt=”” width=”607″ height=”911″ />

zp8497586rq