Christoff & Riana

29 September 2012 Kronenburg, Paarl

Julle sal dalk hierdie mooi paartjie onthou van hulle verlowingsfoto's laasjaar. Hulle troue was toe mooier as mooi! Die bruid het soos 'n droom gelyk in haar Maggie Sottero rok en die dekor was sag en romanties. Riana is 'n detail mens en niks is oorgesien nie – ek was mal oor die troukoek en haar mooi bekomstighede! Die seremonie was op Riebeek Kasteel waar ons ook die meerderheid van die foto's geneem het. Die fees is daarna voortgesit by Kronenburg. Dit was baie koud en Riana en haar strooimeisies het die koue baie braaf getrotseer! Die donker lug het die kleure orals mooi helder gemaak. Geniet!

Service providers:

Dress: Maggie Sottero

Hair & Make-up: Alicia Buckle

Décor & Flowers: Mint & Magnolia

Bridesmaid dresses: Hilton Weiner

Wedding cake: Wade's Cakes

Shoes & accessories: Lilly Blue

Stationery design: Christoff (the groom :)

Groom's suit: Moi Styling

Wedding coordinator: United Republic of Style (Kobus Nieuwoudt – 083 648 8467)

Videographer: Vision on Fire

My assistant: Mariska Muller

p://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2012/10/BW0A9753.jpg”>

zp8497586rq