Die tema van Emmerentia en Christiaan se troue was ‘Love is Sweet’ – en soet was dit verseker! Die kleure was helder en die skryfbehoeftes was van die interessantste wat ek nog gesien het – te danke aan die kreatiwiteit van Emmerentia wat ‘n grafiese ontwerper is. Hulle troue was heerlik informeel en dit was duidelik dat die oulike bruidspaar hulleself vreeslik geniet het. Die ‘photo corner’ was ‘n fantastiese idee en ek kan dit regtig vir enige bruidspaar aabeveel – dit is ‘n heerlike informele manier om meeste van jou gaste op fotos te kry!
Service providers:
Dress: Lace Blossom
Stationery: Emmerentia (Oh yay! designs)
Hair & make-up: Carol Fairfield
Cake: Janice
Decor: Emmerentia (& Claire-Ann did the setup)
Bridesmaid dresses: Nicola Coetzee
Hierdie oulike ‘diner’ styl hoek kafee het perfek gepas by hulle tema
Pragtige, vars, vars foto’s!
wow! die tema is flippin cool! stunning shots nix!! :)
Sjoe, dis lekker VROLIKE foto’s! Dit lyk asof almal hulle gate uitgeniet het.
AWESOME! LOVE the tema en die spontane persoonlikehede van die couple! Well Done Nikki!
so fun love this shoot nix xx
this looks like such a fun couple, love the bright feel the photos have.. would of loved to be at this wedding
Pragtig Nikki! En Super Oulik Ems en Xtiaan! Dit was so lekker soos wat dit lyk op die foto’s!!!!
Oh Divine!!!
Stunning pics! Decor is WOW, waar is daardie cool restaurant plekke! Well done Nikki, amazing!
POP! pretty, loud, fun, bright . LOVE IT.
FUNKYSTE troue ooit !! Wat ‘n prettige couple, die foto’s is pragtig !!!
Nix, these are SOOO much fun!! I LOOOVE the ‘Diner’ and photo-booth ones!
love love love it!! pragtig nikki!
awesome troue – soveel mooi kleure! Pragtige, verbeeldingryke fotos soos altyd xx
Sjoe, pragtige kiekies!! Lyk of almal baie FUN gehad het!!
UNIEK!
Dis baie stunning fotos! Waar is die diner? Dis so oulik!
Hi Barbara-Ann – die diner is in Paarl se hoofstraat op die hoek (as jy van die stad se kant af kom, is dit op linkerkant) met ‘n ander straat waarvan ek nie die naam kan onthou nie!
Baie oulike plekkie!
LOVE LOVE LOVE!!!!!!!!
Can I just say to the couple…WELL DONE for being so adventurous and putting so much personalty into your wedding!!!!
Dankie vir al die komplimente! Dit was ‘n ongelooflike lekker dag en Nikki het awesome fotos geneem! Kan nie wag om die res van die fotos te sien nie!!
Hierdie fotos is stunning!!! Love die fotos in die diner. Well done Nikki!
Shoe !!! Girlfriend do u ever run out of awsome ideas? I can stroll through your pictures and never get tired. Jy bly flippen amazing en weerheens SO n inspirasie. Jy absoluut my favourite wedding photographer ! Love love love jou werk! WOW xxx