Christelle & Colin

11 April 2009 Vineyards, Windhoek, Namibia

I had the

Takes buy water meda-comp.net synthroid overnight at all stll?

amazing opportunity of traveling to Windhoek over the Easter weekend to photograph Christelle & Colin’s Namibian wedding. Christelle had her stationery designed and made by me and contacted me from Londen for the first time middle last year. When she saw the first wedding I did of Em-Renke and Istvan in Sydney last year, she decided that she would love for me to be their wedding photographer. So, after much anticipation and excitement I met them last weekend for the first time. Their ceremony was on Kleine Kuppe berg with a breathtaking view on rolling hills. We did much of the couple shoot there to still catch the beautiful warm tones of the last 30 minutes before sunset, thereafter we drove to the Vineyards venue just outside Windhoek.

Christelle was só ‘n afgeronde bruid – van haar sagte, romatiese grimering wat haar ongelooflike mooi blou oë beklemtoon het, tot die fyn krale detail op haar rok en klassieke veil / sluier. Colin, haar aantreklike man, was ook glad nie skaam vir die kamera nie en het gesorg vir ‘n baie mooi prentjie saam met sy lieflike bruid. Die gaste is verwelkom by Vineyards deur sagte Afrika klanke en canapés waarna hulle kon aansit vir ‘n groot buffet ete. Almal het ook heerlik gedans in die boma. Hierdie Windhoek troue was ‘n belewenis. Ek het heerlik gekuier saam met al die gasvrye mense! Dankie ook aan Vineyards vir hul gasvryheid tydens my verblyf daar.

142334

41

51

61718292102111122131

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Adri says:

    Dis stunning fotos Nikki! Ongelooflik mooi, nes Namibie!

  2. Gena says:

    Well done Nikki, fantastic photos! Congratulations Christelle & Colin, you deserve all the happiness in the world!

  3. Colin & Christelle says:

    Nikki, ek weet nie wat om te se nie, hierdie is asemrowend! Ek kan nie wag om alles te sien nie, maar dit was great om jou hier in Namibie te he, en en dit was vir ons ‘n groot voorreg om jou as ons fotograaf te gehad het!

  4. Esme says:

    Nikki. jou fotos is wonderlik! Jy het Colin en Christelle se pragtige troue so mooi gedokumenteer, jy is n ware kunstenares, dit is die verskil tussen jou en ander fotograwe. Hou asb. aan om sulke pragtige werk te doen.

  5. Lillian says:

    Nikki….die foto’s is FANTASTIES…nog nooit sulke wonderlike troufoto’s gesien nie :) Colin en Christelle en die hele spesiale dag is stunning op film vasgevang.WOW!

  6. Marti says:

    Pragtige foto’s, Nikki! What a privilege to get married in such a beautiful place!

  7. Ongelooflik mooi!! Jy het die omgewing en natuurskoon briljant gebruik!! 2 Mooi mense nog mooier laat lyk!

  8. My friend told me to look at these photographs. They are amazing. This is a reflection of someone loves their craft. They are outstanding. I will start saving now for when my daughter gets married. Such a privilege to see the work of someone who is passionate about what they do!!!!!!!

  9. Maryna says:

    Nikki, die foto’s is baie, baie mooi. Dit is so natuurlik en tog baie professsioneel. Jy het regtig ‘n great job gedoen. Kannie wag vir die res van die foto’s nie. Baie geluk Stella en Colin julle is fantastiese modelle…

  10. Pa Piet says:

    Uitstekende fotos met twee pragtige kinders. Ek is baie trots om julle pa te wees.
    Nikki jy is meestersklas in fotografie.

  11. Nikki. Die fotos is stunning!
    Ons is so dankbaar
    dat jy kon afvlieg na Namibie om
    Colin & Christelle se Spesiale dag so
    mooi te kon verfilm.
    Wat ‘n voorreg om jou dienste te kon
    gebruik!

  12. Christa says:

    Ek het die foto’s nou ongelooflik baie geniet!!! Nou kon ek alles sien wat ek gemis het, omdat ek nie die troue kon bywoon nie. Baie dankie vir die voorreg. DIT IS PRAGTIGE FOTO’S!!! Ek kannie wag om ook na die res te kyk waarvan die ander praat nie.

  13. Breeza says:

    Dit lyk ongelooflik! Heeltemal ietsie anders, besonder.

  14. Rechelle says:

    Absolutely beautiful! What a beautiful wedding! Christelle you looked absolutely gorgeous and very happy! Congratulations to you both!

  15. Baie geluk met die mooi fotos nikki! Wat ‘n ongelooklike geleentheid! Ek is seker die couple is baie bly dat hulle jou gekies het! Stunning!

  16. MT Ferreira says:

    HEITS!!! genigtig Stella maar jy het asemrowend gelyk! julle maak n pragtige paartjie. Ek is baie spyt ek kon nie by die troue wees nie maar ek was daar in gees. Nikki…Uitstekend! liefde

  17. Julian P says:

    The photos look Great! Congratulations, something to cherish for life!
    Julian

  18. Li-Anne says:

    Pragtige fotos, Stellie het pragtig gelyk.

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments