Die 18de September was die mees perfekste dag op Riebeek Kasteel. Mari en Charl het gestraal en oorgeloop van vreugde. Ek het ‘n paar maande van te vore die voorreg gehad om hierdie oulike paartjie te ontmoet toe ek hul verlowingsfotos in Stellenbosch geneem het. Ek was mal oor Mari se rok, die blomme, details…alles so sag en romanties!
Geniet die fotos!
Service providers:
Dress: Elizabeth Stockenström
Stationery: Sonja & Mari (bride)
Hair: Jofré Burger
Make-up: Helga Bridal
Décor & Flowers: Prickly Pear
Videographers: FJS
Cake: Jacolize (Bride’s sister and bridesmaid)
Groom’s suit: ZedMen
Shoes & jewellery: Lilly Blue
My Assistant: Adél Venter
Hoe oulik is Mari se suster se dogtertjie nie?!
Sjoe, wat ‘n pragtige troue van begin tot end – die foto’s is ook STUNNING van die eerste tot die laaste!
Ah Nikki, ek love dit om na jou werk te kyk! Wat ‘n pragtige bruid en super cool kieks met die streamers!
Sjoe-soos altyd is dit weereens stunning!! love die streamers!
pragtig !! die klein dogtertjie, omw…
BAIE mooi foto’s en ongelooflike troue :) Lovit
Wondermooie foto’s, soos altyd, Nikki!
CHARL & MARI, dis PRAGTIGE foto’s! Mari, jy het beautiful gelyk*
BOOOOOTIFULLLLL!!!! Baie pretty album! Mooi mense. Baie geluk, en, Nikki, Well done!!!
WOW, Mari, jy het absoluut beeldskoon gelyk! mooiste rok ooit!!!!
soooo mooi niksie! die een van die bruid in die kar is gorgeous en die streamer fotos is so cool, love hulle!
LoVit!!! So Mooi!
Wow, stunning. Kan nie glo hoe mooi dit is deur die lens van die kamara nie. Dit was regtig so mooi gewees. Baie Baie dankie.
Wow Nikki die fotos is soos altyd weer so besonders! Lekker om na jou werk te kyk!
Absoluut Pragtig. Mari jy het beeldskoon gelyk. Die blomme en decor het soos ‘n sprokie gelyk. Mag jul baie gelukkig wees.
Pretty pretty :)
Nikki, so beautiful! Love! Love! Love! The little green store is so cute, that green is gorgeous! And the red door! You find the cutest little spots! :)
Regtig stunning!
soooooo pragtig…REGTIG!! SOOOO PRAGTIG