Charl & Anso | 8 May 2010 | Strandkombuis, Yzerfontein

Charl en Anso is twee baie spontane, gemaklike mense en ‘n ‘laid-back’ venue soos Strandkombuis langs die weskus was die perfekte keuse om die nuwe hoofstuk in hul lewe mee af te skop! Anso het my aanvanklik ingelig dat Charl nie so gretig is vir foto’s neem nie maar op die dag was dit allesbehalwe die geval, hy is heeltyd vol grappies gewees en het soveel energie ingesit in die foto’s dat ek dink hul persoonlikhede het regtig deurgekom. In Mei maand kan die weer jou lelik fnuik, maar op die 8ste Mei was die lug oop en blou en ek het eers later toe ek die foto’s edit gesien hoe ‘n mooi dag dit eintlik was. Anso is een van daai ‘moeitelose skoonhede’ (effortless beauties) – sy is lank en skraal en het die mooiste oë en glimlag en dit was ‘n fees om haar te kon afneem. Sy het haar skoene uitgetrek vir die couple fotosessie en Charl het sy broekspype opgerol en toe ek weer sien is hulle albei in die water! Die aand se feesvieringe was ook in ‘n baie ligte luim en almal het net lekker saam gekuier. Hoop julle geniet dit!

Bruid se rok: Bride & Co

Gastehuis waar Anso gereed gemaak het: Villa Pescatori

Make-up: Iza (Loubser) Cloete

Hare: Style for hair

anso_1

anso_2

anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3

anso_45

anso_3

anso_3
anso_3
anso_3
anso_3
anso_3

anso_3

anso_43

anso_3

anso_44

I would love to hear from you!

comments
  1. Marti | May 18, 2010

    Ek is MAL oor die eerste foto…..en almal daarna! Stunning!

  2. Mia | May 19, 2010

    Wow Nix, hierdie laaste foto is so mooi – canvas materiaal! Spontaan, natuurlik, sorgeloos.

  3. nastassja harvey | May 19, 2010

    sjoe sjoe sjoe maar dis mooi! love die bridal portraits :) stunning nix! x

  4. Ina | May 19, 2010

    Ongelooflik Wow!!!! Anso en Charl julle lyk pragtig!! Nikki – Well done!!

  5. Marijke Douglas | May 19, 2010

    Wow!!! Stunning fotos van ‘n stunning couple!! Charl & Anso, julle was amazing en het beautiful uitgekom! Goeie handewerk van goeie fotograaf!

  6. Christelle Carstens | May 19, 2010

    Ag Anso en Charl!!! Ek het nie woorde nie, julle albei het STUNNING gelyk en mens kan sommer jul persoonlikhede op jul gesigte sien uitstraal, PRAGTIG, stunning Nikki!

  7. Rebecca | May 19, 2010

    Absolutely stunning! Love your editing. So inspiring! x

  8. Talita Smit | May 19, 2010

    Wow die fotos is baie mooi – die laaste 1 is natuurlik ook my gunsteling. Baie geluk Anso & Charl.

  9. Karmi Smit | May 19, 2010

    Anso jy het absoluut stunning gelyk, jy straal eintlik! Dit lyk of dit ‘n heerlike dag vir jou was en eks bly dat die weer saamgespeel het!

  10. MAX | May 19, 2010

    Dit is ongelooflik mooi – en jy het beeldskoon gelyk!!!! Baie geluk weer eens.

  11. Marcelle van Zyl | May 19, 2010

    WOW!!! Stunning!Stunning!Stunning!!
    Dit is regtig asemrowend!!! Dit lyk of julle 2tjies vir ‘n Bruidtydskrif poseer!

  12. iza cloete | May 19, 2010

    Anso, baie geluk! Sjoe jy het soos ‘n ware prinses gelyk! Nikki, hierdie laaste foto is asemrowend mooi!

  13. Riza Fouche | May 20, 2010

    Wow die foto’s is stunning! Natuurlik en fun! Geniet elke oomblik, dis great om getroud te wees!!!

  14. Chantel Muller | May 23, 2010

    Die foto’s is ongelooflik, van die blou blou lug tot die goue water. Elke oomblik is so mooi vasgevang!Stunning!!

  15. Leon Louw | May 31, 2010

    Bonjour Charl & Anso… Hier in Frankryk lyk dit nog mooier!!! Perfekte couple, dag & venue!! Geluk ook aan die fotograaf, rond alles mooi af. égards Leon XX

  16. yvette steyn | June 2, 2010

    so mooi soos wat die fotos is, so mooi is die bruid!! was ‘n ongelooflike lekker troue. deftintief my top 3 gunsteling fotograwe van troues wat ek al gesien het!!!



Nikki Meyer © 2012 Copyright