Carmen & Francois (Verloof!)

November 2012 Kalkbaai
how can i get my ex girlfriend back

Ek is mal oor Carmen en Francois – ek het hulle nog nie voorheen ontmoet nie, maar toe ek die twee spontane mense in Kalkbaai sien het ek geweet daar lê 'n uiters opwindende uur voor! Carmen en Francois het so baie van hulle eie energie in dié shoot gesit – te same met my energie agter die lens is die eind resultaat baie spontaan (baie dankie ook vir my assistent, Ari Arends!) :) Geniet!

how can i get my ex girlfriend back
zp8497586rq

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Pragtig! – vrolik, spontaan en kleurvol!

  2. Liefste Nikki – eerstens is ons net so mal oor jou!

    Van die oomblik wat ons jou ontmoet het, het ons dadelik aangevoel (behalwe vir die onmiddelike “chemistry” met jou!), hoe jy ons beste “features” identifiseer – en mens sien dit so duidelik in jou foto’s!

    Jy het die mooiste glimlag en laggie in die hele wêreld, dit was ‘n absolute fees saam met jou en om deur jou afgeneem te word!

    Uit die diepte van ons harte, sê ons net SO BAIE BAIE BAIE dankie! Hierdie foto’s is ons trots!

    Baie baie liefde,
    Francois en Carmen xxx

  3. Nikki, your work is so ‘feel good’ xxx

  4. Such happy shots! What lucky clients you have!!!

  5. Mariska says:

    Nakki, wat ‘n vreeslike mooi shoot! Die couple lag so lekker en maak waarlik die mooiste foto’s!

  6. venette says:

    Sjoeweee! Dis n ontploffing van energie & smiles! Bitter mooi!

  7. Stunning fotokies Carmen. Jul lyk so gelukkig en is so mooi paartjie!

Comments are closed.

comments