Carel & Delanie | 7 Januarie 2012 | Kleinevalleij, Wellington

2012 het op ‘n baie hoë noot met die spontane Delanie en Carel se troue afgeskop! (Sien hul verlowingsfotos hier). Die son het swaar neer gebak op Wellington die 7de maar die vreugdevure het hoog gebrand. Die beeldskone Delanie het soos ‘n godin gelyk in haar Bride & Co prinses rok en romantiese haarstyl. Beide die bruidspaar se families is lekker spontane mense en daar is baie gelag reg deur die dag. Uit ‘n fotograaf se perspektief is die twee ‘n droom om mee te werk want hulle bring absoluut die spontane sy uit mekaar uit – kyk net hoe lekker lag hulle op die fotos! Geniet hierdie eerste troue van 2012!

Service providers:

Bride got ready at: Tanglewood Stay

Dress: Bride & Co (Viola Chan)

Make-up: Candice-Leigh

Hair: Johannie (Touch of hair)

Décor & flowers: To Nett’s and Joubert roses

Bridesmaid dresses: Mev Meyer – 021 852 1866

Cake: Cindy’s Cakes & Consulting

Wedding coordinator: Bride and Mother of the bride

My assistant: Thank you so much Mariska Muller!

 

I would love to hear from you!

comments
  1. Anneli Marinovich | January 24, 2012

    Ah Nikki, stunning troue! Love jou couple portraits soos altyd :-)

  2. Johnél vd Westhuizen | January 24, 2012

    Pragtige foto’s om die jaar mee af te skop! Die bruid het soooo mooi gelyk. Mal oor die geel, silwer en wit! Die couple foto’s is so mooi en spontaan en daar is ‘n lekker groot verskeidenheid “back drops” wat gebruik is – mal oor die foto’s in die groen, lang gras!
    Sterkte vir die nuwe jaar, Nikki!

  3. Marti | January 24, 2012

    O, sjoe, die foto’s is absoluut pragtig!! Lyk na ‘n lieflike plek waar sy aangetrek het en k hou ook baie van die couple foto’s wat in die restaurant geneem is, maar alles is baie, baie mooi!

  4. danelle | January 24, 2012

    Beautiful fotos! love dit!

  5. Charlene Hogan | January 24, 2012

    One day I would love to shoot with you! You are one of the most talented photographers I have seen to date!

  6. claire nicola | January 25, 2012

    perfection. totally and utterly.

  7. Adel | January 25, 2012

    Asemrowend en uitstekende werk (soos altyd) Nikki! Jy skop 2012 op ‘n baie hoë noot af! Mag die jaar net die beste vir jou inhou! :)

  8. nastassja harvey | January 26, 2012

    die warme lig couple fotos is SO pragtig nix! ek kannie meer saam met charlene stem nie, jou werk is op so ‘n hoe standard! :) happy 2012 nixie en ek hoop jy’t ‘n ongelooflike jaar wat voorle! :) X

  9. Maré Rootman | February 20, 2012

    Sjoe, dis ‘n mooi troue! Ek love die konfetti foto :)

  10. Trendy Bride | February 20, 2012

    Gorgeous Wedding !!! Love the yellow & white colors.



Nikki Meyer © 2012 Copyright