Canell & Kobus

On Sunday I had the privilege of working with Canell and Kobus whose wedding will be on the 15th of May next year in Stellenbosch. We started off in the vibrant Bo-Kaap and ended in the beautiful V&A Waterfront. Threatening dark clouds could not dampen the spirit of these two! They are so cute and loving with each other. Canell is a childhood friend of my brother’s so I have known her for many years. She recently got engaged to Kobus who is the man of her dreams.They met while both studying engineering at Stellenbosch University.

Toe ons by die Waterfront aankom was die donker wolke al taamlik dreigend, maar uit ‘n fotografiese oogpunt kla ek nooit hieroor nie, dit moet net nie skielik neersak nie! Teen die donker agtergrond het die helder blou van die skip se romp so mooi uitgestaan en die wind het vir bietjie ekstra drama gesorg. Ek looove die see en spesifiek die nostalgiese gevoel van ‘n hawe! (Okay, nie die deel waar die vis gewerk word nie, maar eerder die kaai met die baie toeriste en helder bootjies, seiljagte of statige skepe:)

Hoop julle geniet hierdie kiekies!

01_ck_e02_ck_e03_ck_e04_ck_e05_ck_e

6

07_ck_e08_ck_e09_ck_e

Let me know what you think >>

  • Christine Meintjes | September 10th, 2009

    Super wow!!

  • Canell Reitsma | September 10th, 2009

    WOW! Baie dankie Nikki! Ek en Kobus is so opgewonde - almal luv dit sover. Dankie dat jy dit so spesiaal vir ons gemaak het - dit is so fun en gemaklik om saam jou te werk!

  • Theari | September 11th, 2009

    Oh, my greatness! Dit is die mooiste, sweetste fototjies! Well done julle tweetjies! EN well done, Nikki!

  • christie wade | September 13th, 2009

    Nix, these are stunning!!!!! Love their relaxed, natural feeling! Getting sooo excited xx

  • Marti | September 17th, 2009

    Hoe pragtig is julle foto’s nie, Canell! Soos altyd absoluut stunning, Nikki, natuurlik en met great angles!

  • carmen | September 18th, 2009

    wow, girl!!JOu foto’s is “out of this world” beautiful.keep it up.jy is def die een wat my trou pics gaan doen.

  • Carna | September 20th, 2009

    Flippen STUNNING!!!! Baie mooi Canell en Kobus, sooooo bly vir julle xoxo

  • Marcel | September 22nd, 2009

    Sjoe! Dis erg mooi julle! Canell, ek dink jy is die mees fotografieste persoon wat ek ken! WOW!

  • Liza Brink | September 23rd, 2009

    Baie mooi julle 2. Lyk stunning!!!
    Kan nie wag om die after (troufoto’s) te sien as die before so lyk nie.
    Edward & Liza

  • Annemarie | September 24th, 2009

    Ongelooflik fun en energiek Nik! Eks mal hieroor! Well done!

  • Christelle | September 24th, 2009

    Nikki, jou fotos gee my hoendervleis!

  • Suzie | October 1st, 2009

    AWeSOme julle 2 skatte! My hart klop sjoklits vir julle! Sien uit na 15 Mei, yay! Love love love! x

  • Nikki Meyer Photography » Kobus & Canell | May 26th, 2010

    [...] avontuur en is duidelik smoor verlief. Dit was ‘n fees om hulle te kon afneem (sien ook hulle verlowingsfoto’s in die Bo-Kaap en Waterfront ) - die vreugde en energie borrel behoorlik na vore. Die onthaal het [...]