Bruce & Jacy

18 December 2010 Jansekraal, Sitrusdal

This was my last wedding of the 2010 season and Jacy & Bruce’s wedding was such a highlight for me. Their garden wedding was held on the farm where Jacy grew up – Jansekraal. The best word to describe Jansekraal is ‘paradise’ –  the farm is nestled in between valleys and beautiful citrus orchards and luscious gardens. The ceremony was held underneath the canopy of trees next to the marquee tent where the reception was and during cocktail hour guests could enjoy the cool shade of the majestic garden. Jacy looked like a dream in her lace dress perfectly complemented by her white magnolia bouquet. Jacy an Bruce are the best of friends, they have such a good sense of humour and the gentlest of spirits. I loved the personal touches like the table seating plan and flower hearts. The reception was such a joyous affair with a lot of dancing and a very sumptuous buffet. Enjoy!

Service providers:

Dress: Augusta Jones

Stationery: Essie Letterpress

Make-up: The Lemon tree

Décor & flowers: Gribholm flowers (Jacy’s parents’ family business)

Cake: The Grapevine

Caterer: Limetree

Butlers: South African Butler Academy

jacy_1

jacy_2
jacy_41

How gorgeous is Jacy’s magnolia bouquet?!

jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3
jacy_3

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. ben grib says:

    dit lyk fantasties, baie goeie job

  2. Sume' says:

    Sjoe, die foto’s van die bruid tussen die krismisrose is stunning verby !!!

  3. Hi Nikki!
    Eerstens: Mal oor jou website se nuwe look!
    Tweedesn: Whow! Ek LOVE die kleure wat daar in die foto’s is. Stem saam met Sume, die foto’s tussen die krismisrose is stunning! En die foto’s van die couple in die veld met die rooi blomme is sooooo mooi!
    Was dit ‘n REGTE padda wat die meisie vasgehou het???

  4. Ruan Cowley says:

    Soos altyd inspireer jy my om beter te wees as wat ek huidiglik is. Die dag wat ek soos jy kan fotos neem sal ek gelukkig wees. Tot dan sal ek myself aanhou druk om te verbeter.

  5. nikki says:

    HI Johnel, jip, dit was ‘n regte egte padda :) Hy het ewe kordaat op die dansvloer kom hop toe die dansery aan die gang was! Baie dankie vir die mooi comment!

  6. nix!!! hierdie fotos is ongelooflik! en ek stem saam met ruan, ek WENS ek kon fotos soos jy neem sjoe!!!! mal oor die fotos met die rooi blomme asook daai met die krismisrose, dit lyk SO magical, soos in die secret garden :) x

  7. Nikki, pragtig, soos altyd!!!!!

    Jacy & Bruce, stunning!!! You look so happy and in love and it was a lovely wedding!

  8. Jani B says:

    Stunning fotos, stunning nuwe “skoon” look website!

  9. Adene says:

    stunning nikki! Pragtige glimlaggies en die fotos tussen die bouganvillas is beautiful verby!!

  10. schantel says:

    Nikki jou foto’s is ongelooflik mooi! Pragtige troue!

  11. Marti says:

    The photo’s are stunning and yes, what a setting!

    Nikki, die nuwe voorkoms van jou website is great! Die oue was al pragtig en baie ‘user friendly’ en hierdie is nog meer so – daar is so baie ‘eye candy’ en ‘n mens hoef nie te sukkel of lank te wag om dit te sien te kry nie!

  12. Baie geluk met ‘n pragtige nuwe website! Ek kan sien daar het baie werk ingegaan daaragter! Pragtige foto’s. Dit was die mooiste lig daar tussen die krismisrose :)
    As ek mag vra, hoe voel jy oor reflectors? Gebruik jy hulle enigsens?

  13. Classic, die padda-foto! Goeie fotograaf wat op die regte tyd die aksie vasgevang het!

  14. Dis in my valley……en dit is stunning! Ek is MAL oor jou foto’s en die moments, sagte velle…..maar kleure wat so real is, sjoe stunning!!

  15. sigi teer says:

    these are fantastic photos, Jacy. You look absolutely beautiful

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments