Bronwyn & Aubrey (Verloof!)

November 2011 Stellenbosch

Bronwyn & Aubrey trou middel Januarie volgende jaar in Pretoria. Ek het die voorreg gehad om hulle op ‘n Vrydag middag in Stellenbosch te kon ontmoet en ons het ‘n heerlike tyd gehad terwyl ons rondgestap het opsoek na interessante foto hoekies. Dié twee is so ‘relaxed’ bymekaar en Bronwyn het die mooiste, grootste glimlag! Ek sien so uit na die troue!


 

 

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Pragtige foto’s! Stellenbosch fotograwe is darem gelukkig met die verskeidenheid van ‘back drop’ opsies wat daar is!

  2. saysha says:

    Simply stunning! You have utilised the scenery and produced a lovely range of pics!

  3. Die fotos is pragtig! Bronwyn, jy gaan ‘n pragtige bruid wees!!

  4. Mariette says:

    Fantastiese foto’s, ek kan ook nie wag vir die troue nie!!!!!

  5. ahhh Nix, jou couple fotos is altyd so ongelooflik goed!! love hierdie fotos!

  6. love die een met die standbeeld-kunswerk!

  7. What beautiful and fun photos! the field shots are stunning with the colourful flowers :) So much happiness in these photos Nikki :)

  8. Amazing pics. You guys look like a great couple. Nikki – fantasic pictures! wow!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments