Hierdie twee oulike mense mag dalk vir julle bekend lyk. Ek het die voorreg gehad om vroeër vanjaar hulle verlowingsfotos in Stellenbosch te kon neem. Na ‘n lang wag het die 3de September uiteindelik aangebreek en alles omtrent hierdie dag … read more
‘n Bitter oulike bruidspaar, ‘n funky bruidskar, ‘n bloeiselboord, grootskaalse feesvieringe en baie meer het Ansoné en Klaas se troue net amazing gemaak! Ans en Klaas is beide talentvolle wynmakers en het mekaar op Elsenburg ontmoet. Hulle is so laid-back en … read more
The handsome couple, Nadine and Bermard, are getting married in March next year and I sure can’t wait for their wedding after spending Monday afternoon with them in Stellies! They are such a stylish duo and very much in love. … read more
I recently did a lifestyle shoot for Onaka & Bloom luxury body products. This was a first for me and I had such a fun time working with Linda from Hauman Smal Design Studio and Dirk Roos from Onaka & … read more
Ek het so ‘n heerlike middag saam met Eline en Thys-Koch gehad. Dié twee pragtige mense wat so lekker kan lag se troue is die 17de Desember in Tulbagh, kan nie wag nie! Ons het omtrent op en af gery … read more
This wedding was awesome with the most beautiful decor! David, who is Irish, married his beautiful South African bride, Louise at Kleinevalleij. It was a joyous celebration with all their family and friends (many of who flew in from Ireland). … read more
Kyk, ek het uitgesien na hierdie troue vandat Steyn my al in Maart gebel het. Hy was so opgewonde oor sy komende troue met die meisie van sy drome (wat hy nogal ewe die eerste keer op Facebook gewaar het!), … read more
It was awesome to trade the Cape Winter for 2 weeks of summer in this beautiful vibrant country! My mom (who is an organiser of note) planned our itinerary and I just went along not really knowing what places we … read more
Ek het lank uitgesien na Jenny en Johann se troue en dit was ‘n fees van begin tot einde – niemand kan stry dat die bruidspaar uiters fotogenies en oulik is nie en elke liewe stukkie detail was besonders! Die … read more
Daar is regtig ‘n dinamiese, speelse en uiters gemaklike vibe tussen Anél en Hendrik. Ek sou die hele middag van hulle kon fotos neem, want hulle is net so informeel, rustig en gemaklik by mekaar. Die kleure en teksture van … read more