Hierdie was so ‘n fun shoot! Deon en Madeleine trou die 5de Junie vanjaar by Nooitgedacht en hulle wou sommer ‘n paar informele foto’s saam met Deon se twee oulike kinders, Nadia en Deon hê. Die twee is onderskeidelik in … read more
Gina & Francois is al ‘n rukkie getroud, maar was lus vir ‘n paar fun foto’s in Kaapstad. Dit was soveel fun, hulle lag so maklik en was uitstekende modelle – ‘n baie aantreklik paartjie dié! Ek het so ‘n … read more
Kyk, ek dink daar is min plekke so interessant en wat so baie teksture en opsies bied as Kaapstad. Daleen en Pieter trou 7 Augustus vanjaar in die Baai. Sy is die beste vriendin van ‘n koshuisvriendin van my, so … read more
Ek weet nie eers waar om te begin nie…hierdie was een van my lekkerste troues nóg! Vrydag 5 Maart het ek en Kappie PE toe gevlieg en toe ontmoet ek sommer vir Lara & Hendré die aand vir die eerste … read more
Some of you might remember Sandra and David from the couple shoot I did end of last year. I was so excited to see what these 2 gorgeous people of Portuguese origin’s wedding would be like and what a feast … read more
Hierdie was so 'n fun shoot! Nanette en haar man JG het die pragtigste klein dogtertjie, Nina. Sy was regtig 'n 'treat'. Dit is ongelooflik hoe so 'n klein mensie alreeds 'n persoonlikheid van haar eie het! Nanette het baie … read more
Oh there were so many things that I loved about Carla & Kim’s wedding. Firstly, the colour palette – the couple chose rosy pinks and soft greens & purples for the flowers and stationery, juxtaposed with more vibrant colours such … read more
Ek het so ‘n rukkie terug die voorreg gehad om tyd saam met die Hertzog familie in Bakoven te spandeer. Klein Mieke is te oulik vir woorde, sy het die mooiste glimlag, nes haar ma Ria. Ria verwag volgende week … read more
Can there be any better place to exchange your vows than doing so in the beautiful small town Riebeek Kasteel…and to be surrounded by all your special friends (who came from all over the world!) and family in the court … read more
I met Lisa and Nico in 2008 when I photographed their wedding. When Lisa contacted me for family pics, I was super excited to see the new extention to their family. I had a big smile on my face when … read more