Bernard & Ansie

25 March 2017 Het Vlock Casteel, Riebeek-Kasteel

Op die 25ste Maart het ek die voorreg gehad om Ansie Vlok (Het Vlock Casteel behoort aan haar ouers; Ansie is ook die trou venue koördineerder by Het Vlock Casteel) en Bernard Nigrini se troue af te neem. Ansie het droom-mooi gelyk in haar sagte grys rok wat oorgetrek is met kant. Die onthaal area het sprokiesmooi gelyk met al die sagte blom kleure, goue kandelare en honderde kerse. Die nagereg tafel was ook iets om te aanskou! Die bruidspaar het gestraal en dit was wonderlik om in die pragtige omgewing van Riebeek-Kasteel te kon foto’s neem. Baie geluk Bernard en Ansie met hierdie spoggerige afskop van ‘n  splinternuwe hoofstuk in julle lewens!

 

Service providers

Wedding dress: Elizabeth Stockenström

Stationery: Lezanne’s designs

Hair & Make-up:  Marsell Body & Bride

Décor & Flowers:  La Joy –  Brenda van der Vyver; Function Hiring 4 U

Bridesmaid dresses: Smoorverlief 0835789955

Videograaf:  Kovacevic Bosch

DJ: Gideon Cloete ( DJ Vortex)

Wedding Cake: Madelein Buys

Wedding coordinator: La Joy – Brenda van der Vyver

Caterer: Heart Worx (Linda Bruyns)

Wedding car:  Peter Kirkman

My assistant: Michiel de Kock

 

 

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Pragtige foto’s!

  2. Anne-Mart Vlok says:

    Love die fotos

  3. Melanie says:

    Sjoe stunning mooi skoene waar het jy dit gekoop?

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments