Barend & Rita | 4 April 2010 | Neethlingshof, Stellenbosch

Rita en Barend se troue was ‘n fees! Die twee wag al lank vir mekaar en dit was onder groot toejuiging wat die twee hul eerste soen voor die kansel gesoen het! Hul sprokiestroue was op Paasnaweek die Sondag by Neethlingshof. Die weer kon nie beter gewees het nie, so ook nie kos of gastelys nie! Rita het gestraal in haar rok van Myers en haar twee sussies was heeltyd langs haar, heeltyd vol grappies en baie liefde vir hul bruid-sussie. Barend en Rita kon letterlik nie hul oë van mekaar af hou nie, hulle het verseker ware liefde by mekaar gevind, baie geluk julle twee en mag daar nog vele dekades voor lê wat julle jul liefde vir mekaar kan koester!

Hair & Make-up: Joleta Keane

Bruid se bouquet: Nastassja Harvey

rita_1

rita_2

Joleta het ‘n amazing job gedoen met Rita se make-up (Sy het ook Jani s’n gedoen)rita_3rita_4
rita_4

Die stralende bruid…
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_111
rita_4
rita_131

rita_161

rita_4

rita_171

rita_19

rita_4
rita_21
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4

rita_4
rita_4
rita_4

rita_51
rita_50
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4
rita_4

I would love to hear from you!

comments
  1. Marti | April 20, 2010

    Pragtige foto’s! My gunstelinge is die groot portret van die bruid voor die ou kas en die close up van die seuntjie! Nastasjja, ek het nie geweet jy is so oulik met blomme nie!

  2. Henriëtta | April 20, 2010

    Rita en Barend, dis unbelievable mooi!! Ek het trane in my oë…

  3. libre | April 20, 2010

    WOW NIKKI.

  4. joleta | April 20, 2010

    Stunning stunning stunning fotos Nikki!! ek love ook die van die gaste in aksie :)

  5. nastassja harvey | April 20, 2010

    NIKKERS! jy’s ‘n rockstar!! woweee die fotos is pragtig!! well done vriendin, jy’t hulle so amazing vasgevang! :) Rita… oh my word, jy’s ‘n bombshell! Barend ek stem beslis saam met jou. Jy’t ‘n supermodel gekry as vrou! :) Baie lief vir julle altwee, julle het amazing gelyk! x

  6. paul | April 21, 2010

    2 of my BEST friends in the whole world……….. you were both created for one another. I am SO VERY happy for you both. the photo and EVERYTHING about the wedding was GREAT. I know you will both be together forever. love you guys.xxxxx Pops



Nikki Meyer © 2012 Copyright