Aubrey & Bronwyn

14 January 2012 Pretoria Country Club

Ek het Bronwyn en Aubrey se troue so geniet! Dit was gehou op ‘n tipiese Somers bewolkte dag in Pretoria by die Pretoria Country Club. Bronwyn is ‘n prokureur en Aubrey werk in die konstruksiebedryf. Hulle is albei gaande oor geskiedenis, musiek en duik en hulle troudag was net so interessant soos die paartjie self. Ek was mal oor Bronwyn se balletstyl rok en haar oulike skoene. Die Country Club met sy statige houtstoele, kristalkandelare en 5 ster aansit ete het ekstra styl aan die dag verleen. Bronwyn en Aubrey, wat mekaar al sedert 2003 ken, is mekaar se beste vriende en hulle weet hoe om lekker hard te lag! Hulle baie familie en hegte vriende het die dag net soveel meer spesiaal gemaak en daar is tot laataand lekker gedans. Geniet!

 

 Service providers

Decor and Flowers: Alet Wessels Wedding Coordination and Hire

Bridesmaid dresses: Garnish

Hair: Ilza (ilzapet@hotmail.com)

Make-up: Marianne Aucamp

Musicians who performed in church:

Violin: Lizelle le Roux; Organ: Ockie Vermeulen; Trumpet: Harry Venter; Trombone: Yung Li; Fluit: Anna-Maria Muller; Clarinet: Len Muller; Saxophone: Janus van der Merwe; Singers: Black Tie Ensemble

Music during snacks: Rocketeers

DJ: Black Entertainment




I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Mariette says:

    Nikki die foto’s van Bronwyn en Aubrey is fantasties!!!!!!

  2. Marti says:

    O, sjoe, die foto’s is absoluut STUNNING!! Love, love die editing!

  3. roxy says:

    The first and last are my absolute faves. Very special.

  4. daar is soveel lewe in die kiekies!

  5. ooooo ek is SO mal oor daai ring shot oor die koppie, pragtig nix! :)

  6. Kim Brandt says:

    I remember seeing their engagement shoot — both of them have such an infectious joy within — I haven’t even met them, it just shows on your pic Nix. You just get better and better. Love the little ballerina girls! Soeter as troukoek.

  7. beautiful images niks. i love the b&w dancing ones really lovely

  8. ag what a gorgeous and fun wedding such a happy looking couple beautiful Nikki love them all!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments