Ashley & Elria

8 Desember 2012 Sea Trader, Brittania Baai

Brittania Baai was in “n baie feestelike luim met Ashley en Elria se bruilofsfees. Gaste het van orals gekom na dié pragtige Weskus dorpie. Die Sea Trader sit reg op die see – perfek geleë vir beide die seremonie en onthaal. Einde laasjaar het

ek die voorreg gehad om die spontane Elria en Ashley af te neem by Kalkbaai. Op die 8ste Desember was die twee weer ene smiles van begin tot einde. Elria het soos “n godin gelyk met haar helder blou oë en trourok van laag op laag kant. Die Weskus was die perfekte plek vir dié twee se prag troue want hulle is see mense in hart en siel en die onopgesmuktheid van die Weskus is ook beskrywend van hul spontane dol-verlief-op-mekaar verhouding. Geniet!

Service providers

Wedding dress: Elizabeth Wedding Gowns

Hair & Make-up: Hugo Minnie (Hugo the Hair Company)

Décor & flowers: Mother of the groom

Bridesmaid dresses: Desray (Cape Quarter)

Wedding Cake: Mother of the bride

 

 

casino pa natet wp-image-11909″ title=”_007″ src=”http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2012/12/0074.jpg” alt=”” width=”870″ height=”402″ />

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Sjoe, ‘n mens kan die heerlike plesier van elke oomblik van die dag oral op Elria se pragtige en stralende gesig sien, maar ek is veral mal oor die bruidsportrette. Stunning vasgevang, Nikki!

  2. Carla says:

    Dit is so mooi Nikki, mal oor die strandfotos en wat ‘n ‘fun couple’!

  3. Ada Kruger says:

    Hierdie is soooo MOOOOI!!!
    Baie baie baie baie Geluk Julle!
    Elria jy het stunning gelyk!!

  4. Ronnie says:

    Great fotos en awesome couple!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments