Annemarie & Johan

29 August 2009 Nelson's Creek, Wellington

Annemarie & Johan’s wedding was such a blessed, joyous occasion! Annie is a dear friend of mine, so I was thrilled when she asked me to be their wedding photographer!

Hierdie meisietjie is ‘n bondeltjie dinamiet! Sy het hul hele troue (met die ondersteuning van vriendinne en haar moeder) binne 4 maande gereel en alles was perfek van haar lieflike vintage rok tot die ongelooflike mooi dekor.

In order to spend as much time with their guests as possible, Annie & Johnny decided to see each other for photographs before the ceremony – this was a first for me! And it worked amazingly well! Being a bit of a traditionalist, I wondered whether it would take away some of the magic from the first glance down the isle, but it didn’t one bit! It was the most heart warming moment when Johnny saw his to-be wife coming down the staircase, the man was in tears and at a loss for words! It was such a beautiful tender moment. And the exact same loving expression filled his face when he saw Annemarie by her father’s side walking down the isle.

During the ceremony, the pastor said that he could sum up Annemarie & Johan as two individuals with such a passion and zest for life – like little children mesmerized with life. I agreed 100% with this! Their bubbling personalities and deep love for each other are evident to everyone who are close to them.

Annie en Johnny, dit was ‘n absolute plesier om ‘n aandeel te kon hê in julle troue! Dit was so lekker om saam met twee sulke borrelende vriendelike mense te kon werk. Ek weet julle gaan ‘n lewe vol vreugde en liefde saam hê!

Service providers:

Dress: Ilse Roux: www.ilserouxbridal.co.za

Make-up: Iza Loubser: www.izaloubser.co.za

Guesthouse where bride got ready: belmonteguesthouse.co.za

Venue: Nelson’s Creek: www.nelsonscreek.co.za

0102_aj03_aj

04_aj2
05_aj06_aj07_aj08_aj09_aj10_aj11_aj

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Adri says:

    Sjoe Nikker . Ongelooflike mooi fotos. Ek is mal oor die fotos wat hulle gesigte trek. Baie oulik!

  2. Kat Forsyth says:

    Absolutely stunning, Nikki! I love how happy the bride looks in every shot!

  3. You improve every time I look at your work. Absolutely gorgeous! As Kat said…I love how you can see the absolute joy in the photos!

  4. Annelene says:

    Absoluut fantastiese fotos!!!! Ek het weereens trane in my oë gekry! Kan nie wag om die res te sien nie!
    Ek is mal oor al jou fotos!

  5. Iza Loubser says:

    Nikki, hierdie fotos is absoluut pragtig!! Dis vars, fun, happy, nes die couple! Ek sien net goeie dinge vir jou in die toekoms.. Annie en Johnny, jul troue was amazing!

  6. Annie! Jy lyk of jy uit ‘n bruidstydskrif geklim het!!! Absoluut ongelooflik! (Well done met die make-up ok, Izi! – maar dit tel eintlik nie, want jy’t ‘n mooi bruid gehad!) Nikki, jou foto’s slaan my asem weg, jy het regtig ‘n gawe!!!

  7. Annie, jy lyk ONGELOOFLIK, enige woorde gaan nou soos ‘n understatement klink, want julle lyk so bitter pragtig, mag jul net geluk, liefde en vreugde vorentoe ondervind! BAIE GELUK!!!

  8. Ilse Roux says:

    Sjoe, Nikki, Annemarie se foto’s is hemels. Ek het haar rok gemaak. Sou dit dalk moontlik wees om vir my ‘n paar foto’s van die rok op cd te laai? Ek sou dit graag op die webtuiste wil vertoon.

    Skitterende werk

    Groete
    Ilse Roux

  9. LOVE these Nikki! You ROCK! Can wait for wedding season to be in full swing so I can see more and more of your work! x x x

  10. Adel says:

    Nikki, ek is absoluut versot op die foto’s! Annemarie, jy het asemrowend gelyk! Baie geluk! ;-)

  11. Rikke Orry says:

    These are the most beautiful and breathtaking pictures Ihave ever seen! And their happiness is captured in a very special way! Beautiful!!

  12. Thank you to the beautiful bride for choosing my place to get ready for her wedding. These photos absolutely capture her radiance and happiness. Congratulations.

  13. Ané Malan says:

    ASEMROWEND!! Mens kon nie die emosie beter vasvang as in hierdie foto’s nie, dis ongelooflik! Is ‘n voorreg om te kon deel in julle spesiale dag x

  14. Elri Boltman says:

    Ongelooflike spesiale foto’s Nikki..An en Johnny, die foto’s is ‘n sprekende voorbeeld van hoe amazing couple julle is..

  15. Madali says:

    WOW!!!!!!!! Die hele dag lyk absoluut amazing!!!! en die foto’s is ASEMROWEND Nix!!!

  16. Nikki, hemel maar dit is ongelooflik!

  17. Marlize & Riaan Botha (een van die bestmen) says:

    sjoe, ek kry hoendervleis wat nie wil weggaan nie!!!! dit is amazing stunning fotos!!! well done nikki. en dan, annemarie & johan, dit was ‘n ongelooflike fun, energieke, borrelende, onvergeetlike troue!! julle is absoluut God se lewendige engeltjies hier op aarde!!! hou so aan!!!

  18. Marti says:

    Na 3 weke weg uit die ‘beskawing’ kon ek nie wag om jou nuwe posts te sien nie, Nikki, en ek kan net sê dat dit regtig van die heel stunningste troufoto’s is wat ek al ooit gesien het: Heeltemal uit die hart uit, die paartjie en die fotograaf s’n!

  19. Naomi says:

    Ek het nou regtig trane in my oe gekry.. Kan ‘n mens mooier oe as Annemarie s’n kry!? Sjo julle, julle lyk SUPER oulik en gelukkig!!! En julle is beide super oulik, so julle ‘verdien’ mekaar! Baie baie baie mooi fotos, it’s Alive!

  20. Monica Dart says:

    Nikki! this is the first time i’ve looked at your photo’s and they are just beautiful and scream LIFE!!! I shall keep a look out for more updates – all the best for the new wedding season!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments