Ann-Mari, Guy & Jenna!

Januarie 2012 Stellenbosch

Hierdie is die oulikste familie! Baba Jenna is “n droom om af te neem en mens kan sien sy is haar ouers se hart se punt. Wie kan nie van so “n oulike, vriendelike gesiggie hou nie! Sy het sommer maklik vir die kamera gekyk en haar gunsteling plek om te wees is op haar pa se skouers. Die Eerste rivier het ook vele genot verskaf. Geniet!

casino pa natet wp-image-12313″ title=”_008″ src=”http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2013/01/0083.jpg” alt=”” width=”870″ height=”943″ />

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Mariska says:

    Nakki, hierdie is die mooiste, mooiste foto’s! Dis ‘n pragtige ou gesiggietjie daai!! Wow, regtig beautiful!

  2. Marti says:

    Pragtige, dierbare foto’s!! No 15 is my gunsteling

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments