Ankia & Marita

20 June 2009

Hierdie twee kindertjies kan nou vir jou lekker speel…ek was vir so net meer as “n uur saam met hulle en in daai kort tydjie het vele dinge gebeur! Dié twee was min gepla met die kamera so ek kon orals rondsluip sonder om inbreek te maak op hul speeltyd. Ek het klein Marita se vele gesigsuitdrukkings vreeslik geniet. Haar ouer sussie, Ankia, het eindelose genot daaruit geput om haar rond te stoot, en glo my, teen “n vreeslike spoed! Karin, die twee pragtige blou-oog kindertjies se ma, het moeite gedoen om “n paar uitrustings saam te bring online pokies en kyk net hoe goed werk die aardse klere vir die meer ge-“pose”-de foto”s in die sitkamer en dan die helder kleure weer vir die informele foto”s. Geniet!

ma01ma021ma032ma041

Ek is mal oor Marita se uitdrukking op hierdie regter onderste foto!

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Baaie mooi foto’s, Nikki, ook van die Pepler kinders in die vorige post. Ek hou veral daarvan dat dit so natuurlik is en die kleure (en natuurlik die kindertjies!) is pragtig!

  2. Verie says:

    Pragtig – so natuurlik!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments