Daar is regtig ‘n dinamiese, speelse en uiters gemaklike vibe tussen Anél en Hendrik. Ek sou die hele middag van hulle kon fotos neem, want hulle is net so informeel, rustig en gemaklik by mekaar. Die kleure en teksture van Gordon’s Baai se hawetjie het perfek gewerk by hierdie twee. Dankie julle, ek sien vreeslik uit na die 22ste Oktober!
(Anel en Hendrik trou op Anel se ouers se plaas buite Clanwilliam – dit gaan ‘n heerlike opskop wees!)
Assistent: Dankie Pc Benadé!
Nikki dis stunning foto’s! Ons het dit baie geniet en sien uit na die troue!
Thanks Nikki!!!! sjoe jyt my dag gemaak
Sjoe, die foto’s is absoluut pragtig!
Ek het dam elke week gekyk vir die’ fotos !!! Nikki dis stunning !! Anel en Hendrik, julle is dam mooi mense !! Stunning, stunning fotos !!
So mooi. So mooi! Kan nie wag vir die “GROOT DAG”
Nikki.. jy weet darem net hoe :) Anel & Hendrik maak ‘n great couple!
Beeldskoon! Love die kleure (en die couple) :)
Sjoe pragtig… sien nou nog meer uit na die plaas-makitie!!
Sjoe, dit is pragtig julle twee!!!
oh wow nix! ek is soooo mal oor jou editing en sjoe die fotos is regtig so stunning! dis so amazing vir my hoeveel variety jy altyd kry, ongelooflike fotograaf!
Sjoe niggie! Julle foto’s lyk so mooi!
Is veral mal oor die kleur-kiekies. Beautiful!
So, so, sooooo mooi…!! ..en romanties!
Anette, dit is pragtig – kan nie glo die klein dogtertjie gaan nou trou nie! geniet elke oomblik
Pingback: Hendrik & Anel | Nikki Meyer Photography