Alexia & Wimpie (E-shoot)

September 2014 Stellenbosch Airfield

Alexia wou nog altyd “n shoot by “n vliegveld gedoen het en wat sy nie geweet het nie, is dat dit ook een van my drome was! Sy het gereël met die Stellenbosch Vliegveld en hulle was baie gaaf om “n paar vliegtuie vir ons uit die hangars te trek. Die paartjie se twee lewendige woef kinders was ook deel van die shoot. Wimpie en Alexia het eenvoudig net gewerk met die hele vliegveld konsep – hulle is twee baie oulike en aantreklike mense en ek sien baie uit na die troudag die 13de Desember!

Dankie Lisa Brown vir Alexia se pragtige hare en grimering!

BW0A5688

BW0A5470 BW0A5590 BW0A5595 BW0A5650 BW0A5716 BW0A5720 BW0A5789 BW0A5810 BW0A5837 BW0A5882 BW0A5903

BW0A5870 casino online alt=”BW0A5962″ src=”http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2014/09/BW0A5962.jpg” width=”890″ height=”668″ /> BW0A6035 BW0A6062 BW0A6073 BW0A6129 BW0A6203 BW0A6205 BW0A6217-2 BW0A6230 BW0A6251 BW0A6274 BW0A6292 BW0A6321 BW0A6335BW0A6389 BW0A6401

BW0A6338 BW0A6436

 

 

 

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Michelle says:

    SUPER STUNNING!!!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments