Vandag is julle in vir 'n treat! Alles by AJ & Judika se troudag het my opgewonde gemaak – baie trane en baie gelag, 'n 'filmster' bruid met die mooiste rok, en 'n bruidspaar wat duidelik die lewe met die grootste entoesiasme LEEF! AJ en Judika woon op die oomblik in Shanghai en vriende van reg oor die wêreld het Stellenbosch toe gekom vir hulle bruilofsfees. As ek aan Judika dink, dan hoor ek steeds haar borrelende lag :-). Geniet!!
Service providers:
Wedding dress: Bought in Suzhou, China
Hair & Make-up: Marli Basson did an amazing job!
Décor & Flowers: Judika's mom
Bridesmaid dresses: Phoenix, Canal Walk
Wedding Cake: Amandre
Groom's suit: Tailored made in Shanghai
My assistant: Mariska Muller



Judika en haar pa het 'n baie spesiale band:
Capture His Heart Review
t=”" width=”860″ height=”645″ />
Hoe toevallig: Toeriste van Shanghai was buite die kerk!



WOW! Juds jy hoort op ‘n magazine-jys beeldskoon!Die fotos is sooo mooi en als was soo lekker! Mis julle klaar weer!!!xx
Dit is STUNNING fotos NIKKI….mal oor dit :)))
Nakki! Hopeloos te min foto’s van hierdie pragtige troue!! Ek is spyt ek’s nou deur almal! :( Baie baie BAIE mooi!! xx
Juds, jy het ongelooflik mooi gelyk. Elke liewe ding was perfek. Nikki — briljante werk! xxx
Sjoe, Nikki, hierdie foto’s is nou regtig asemrowend! En Judika is een van die pragtigste en stralendste bruide wat jy nog afgeneem het. Die foto’s wys so mooi dat dit ‘n ware bruilofsfees was!
Die fotos is so ongelooflik mooi! ‘n Mens kan die liefde en geluk sien in elke foto!
Juds and AJ I am in absolute awe!!!!! My jaw dropped with every photo!!! I could hear ur laugh and I just love how ur warm energy rubs off on everyone around u! Hats off to ur photographer who captured ur day perfectly!!!!! Congrats guys xxxxxxxx
Dis pragtig Nikki!
Nikki dit was ‘n voorreg om jou te ontmoet. Baie dankie vir die mooiste foto”s. Selfs van AJ se sokkies!
Liefie jy was ‘n asemrowende bruid! Nikki het voorwaar reg aan jou laat geskied.
WOW! Gorgeous!
So much emotion in these pics! The bride absolutely glows!
Wow Nikki, weer eens een van jou mooiste troues!! Hierdie bruid is stunning verby!
mal oor die streamer foto! :) die bruid is gorgeous, pragtige fotos Nix!!
Sjoe maar die bruid het ‘n mooi smile!!
Pingback: AJ & Judika | Mariska Muller Photography
Stunning!! Lyk na a super fun couple! En die bruid STRAAL behoorlik, sy’t ‘n aansteeklike smile! Ek wil sommer net saam met haar lag! Baie mooi Nikki!! x