Marinda en Adrie is so ‘n stunning paartjie! Ek ken vir Marinda al ‘n rukkie en ek is net so opgewonde vir haar part oor die nuwe hoofstuk wat vir haar en die aantreklike man aan haar sy voorlê (hulle trou volgende jaar in Februarie). St James se houthuisies en Kalkbaai se interessante mure en winkeltjies en die vars blou seelug het ‘n kleurvolle agtergrond geskets vir hierdie twee borrelende persoonlikhede. Adrie was eers bietjie skepties oor die fotonemery maar Marinda het hom gou in die ding gekry. Hulle straal behoorlik op die fotos, ai, dit is daerm maar lekker om verlief te wees! Geniet!








Hierdie oulike ‘memory lane’ het baie betekenis vir Adrie en Marinda gehad















stunnnnnnnning nix! love die amazing kleure in die eerste paar fotos! en die liefde straal deur hierdie fotos wow! x
Wat ‘n pragtige paartjie, stunning foto’s!!!
Sjoe, die foto’s is absoluut pragtig!!
Absolutely stunning! You can see the love exuding from them – they make a gorgeous couple! Marinda is so petite she fits into Adrie’s arms like a little porcelain doll!
Sjoe! Ek ken Marinda goed en die kleure beskryf haar borrelende persoonlikheid perfek. Die liefde is so opvallend en selfs die gesigsuitdrukkings spreek boekdele! Well done!
Ek is mal oor al die kleure en die “Memory Lane” shot is niks minder as storieboek-mooi nie! :-)
LOVE it! Kalk bay is such a fun place to shoot! And you captured so many of its quirks! LOVELY shoot Nikki!
Adorable couple! I can relate, everyone deserves a second chance or that new chapter as you mentioned. Beautiful images as always, Niki.
Stunning foto’s Nikki. Jy het regtig ‘n gawe met jou werk, jy doen dit so perfek! Die paartjie is ook pragtig en lyk regtig gelukkig saam. Die “back-grounds” wat jy gekies het is ongelooflik.
Liewe Nikki die gemaklike manier waarop jy ons spesiale liefde so kon vasvang is vir ons baie besonders! Die blote feit dat ek en Adrie na 35 jaar uiteindelik by mekaar uitgekom het is op sigself ‘n “miracle” en ons “cherish elke oomblik saam!
Nikki die Here het jou geseen met ‘n baie spesiale talent en ek weet jy gaan dit nog baie ver bring!! God bless!!
Pingback: Adrie & Marinda | Nikki Meyer Photography