Adriaan & René

25 Mei 2013 Nelson's Creek, Paarl

‘n Meer perfekte dag kon die 25ste Mei nie gewees het nie – bewolk, maar met ‘n sagte warm son wat deur gesyfer het en ‘n bruidspaar wat baie erg is oor mekaar! René het soos ‘n droom gelyk met haar vlekkelose mooi vel en vintage trourok afgerond met die ongelooflikste detail. Die blomme en dekor was ook sag en romanties. Die troue was ‘n heerlike gesellige saam kuier om die nuwe hoofstuk in Adriaan en René se lewe te vier. Baie geluk julle!

Service providers:

Hair & Make-up: Iza Cloete

Wedding dress: Elizabeth Wedding Gowns

Décor & Flowers: Mint & Magnolia

Bridesmaid dresses: Anella Wedding Shoes

Bride’s shoes: Luella

Wedding cake: Rocky loves Emily

My assistant: Mariska Muller

 

 


I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Mariska says:

    Pragtige foto’s! xx

  2. Marti says:

    Pragtige foto’s, Nikki! Dit lyk so sag en warm en ek is veral mal oor die vintage s&w editing!

  3. Carla Burger says:

    Stunning fotos, die kaktusse toring uit soos orrelpype -unieke verskynsel. Mal oor die vintage fotos, dit is ongelooflik mooi!

  4. Anna-Marie says:

    Jinne, Adriaan, wie is daai erg-middeljarige ou wat so ingenome lyk met homself langs die skone Rene? Dit was omtrent ‘n lekker kuier. Rene se Turner Conradie kollegas is bekend daarvoor dat hulle dans asof niemand kyk nie, maar ek dink die bruidegom verdien ‘n eervolle vermelding vir sy spuit-die-tuin-nat move. Was ‘n voorreg om die aand saam met julle te deel. Good job, Nikki

  5. Ronel says:

    Nikki jy het jouself oortref met hierdie foto’s. Lieflik, ek is baie beindruk.

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments