Adél & Lombard

20 March 2010 (My 50th wedding!) Grootvlei, Lambertsbaai

Toe ek nou die dag sommer vir interesssantheid tel hoeveel troues ek al afgeneem het, ontdek ek dat Adél en Lombard se troue my 50ste een was! En wat ‘n hoogtepunt was dit nie! Ek en Adel het vroeg Saterdag oggend, 20 Maart, die lang weskus pad aangedurf na Lambertsbaai, ‘n plekkie waar ek nog nooit was nie. My ondervinding is dat die gasvryheid op hierdie klein dorpies uit die boonste rakke is. Die eienaars van Grootvlei het ons so vriendelik ontvang en ons het ook die aand tuis gegaan by die gasvrye Raston in die dorp self. Groot Vlei is die tipe venue waaroor ek bitter opgewonde raak – dit is langs die see, dit is onpretensieus, aards en ‘rustic’.

Adél booked me long ago and since then I was looking forward to their wedding, because I knew that careful planning would go into this special day. Adél is a natural beauty and she looked like a goddess in her Didi Couture dress. I took all her bridal portraits at the Grootvlei guesthouse because there was the most beautiful little court yard. Probably one of the highlights of the day was her dramatic arrival on horse back at the little stone chapel on the sand dune – much to the entertainment of their guests and her husband to be. The ceremony was anything but formal, instead it was light, unpretentious and filled with joyous laughter. André, a minister at Stellenbosch Gemeente, conducted the sermon and did an excellent job. Adél and Lombard’s first meeting in person was on Clifton beach in Cape Town and this reveals something about their personalities – they love the outdoors and in particular the sea. One of Lombard’s biggest passions, beside Adél of course, is kite surfiing and according to his friends, it is quite something to see him in action! Adél and Lombard are so relaxed and passionate about each other, so I had an awesome time shooting their couple photos. The light conditions could not have been better – at the beach the sky was bright blue and when we arrived at the flamingo pan, the sky was dark and dramatic with them being bathed in the last bit of gold light. It is not often that I have the privilege of taking photos with such awesome ’emty’ backgrounds!

Dankie Adél en Lombard dat julle my 50ste troue so onvergeetlik gemaak het en ek hoop julle geniet hierdie voorskou van julle foto’s!

Dekor, blomme & Spyseniering: Enbur Events: Jorika (073 143 2603)

Venue: Grootvlei, Lambertsbaai

Rok: Didi Couture

Assistent: Dankie Adél (Venter), vir al jou wonderlike ondersteuning (en al die fun wat ons altyd het as ons so weggaan!)

adel_aadel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_9
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1

adel_1
adel_1

adel_1 adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1

adel_1 adel_1
adel_1

adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1
adel_1

adel_1 adel_1

adel_1

adel_1

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Wow! Bevooreg om jou 50 ste troue te wees en wat ‘n asemrowende ondervinding en jou eindproduk! Al wat ons kan se is dankie dat jy die memories onverbeeterlik vasgevang het!

  2. Jorika Burger (ENBUR EVENTS) says:

    Ek kon nie wag om die fotos te sien nie en……. Ongelooflik stunning is dit.. Vrou jy mag maar. !!!Was voorreg om jou te ontmoet.

  3. Adel says:

    Nikki, ongelooflike mooi werk! Wat ‘n onvergeetlike uitstappie en troue was dit nie!

  4. nikkers! BAIE BAIE BAIE geluk met jou 50ste troue! ek kyk so op na jou, jy is regtig amazing :D
    stunning shoot! LOVE die editing :)

  5. Marti says:

    Oe, Nikki, wat ‘n pragtige troue vir jou 50ste!! Hier is ‘n hele paar foto’s wat my sprakeloos laat. Van Em-Renke- tot by Adel-hulle het jy ‘n ongelooflike verskeidenheid van die allermooiste foto’s geneem, baie baie geluk!!

  6. Jeanette says:

    Dis ASEMROWEND mooi foto’s!!! WOW!!!

  7. Fantasies. Hartseer dat ek nie die dag met julle kon deel nie. Die foto’s is ‘n fees!

  8. Annemari says:

    Stunning..is nie eers die woord nie, die foto’s lyk asemrowend mooi.. keep up the good work :)

  9. Pragtige foto’s!!!!!

  10. didi says:

    absolute stunning

  11. Helene says:

    Ek het die laaste paar maande gereeld foto’s van jou gesien – elke keer ‘n wonderlike ervaring! Hou so aan, Nikki.

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments