Adél & Juan (’Trash the dress’)
Adél en Jan is van ons beste vriende. Hulle het 9 Januarie vanjaar in Kalkbaai getrou en Christine Meintjies het hul stunning troue afgeneem. Adél looove dit om agter die kamera te wees (sy is immers my getroue assistent by meeste troues) maar sy is ewe mal daaroor om vóór die lens te wees!
We had such a fun session with these 2. They are 2 of the most fun and vibrant people I know and that is why spending time with them is always a memorable experience! For me, memorable photographs are always about catching the emotions and dynamics shared between people.
Our first stop was at Meerendal Wine estate to take some pics in the canola fields and then we head off to Blouberg where it was very, very windy! We were in time to catch the last 45min of beautiful sunset glow and the colourful helium baloons really added to the scene.
Dankie Venters, dit was baie fun gewees!!
(Baie dankie ook aan Iza Loubser wat ‘n amazing job gedoen het met Adél se make-up!)
(Note for photographers: I used the gold side of my reflector to achieve the soft fill-in light on the couple’s faces in the canola fields)







Adél took this last photo of me and Kappie (my boyfriend and wonderful assistant for the day!)



Nikker, baie dankie vir die asemrowende foto’s!! Ons is absoluut MAL daaroor! Jy is ‘n ster! Dankie aan jou en Kapp vir die baie pret wat ons tydens die sessie gehad het, ons het elke oomblik geniet!
Nikki, jou talent is eindeloos! Absoluut mal oor die foto met Tafelberg! Gee my trane in my oe!!!
Die beach fotos is amazing! Well done met die beautiful fotos!
Oh my maar die foto’s is mooi!!!!!!!!!!!! Jinne, Nix…jy raak net beter en beter - ONGELOOFLIK!!!!! En die modelle is ook glad nie te sleg nie
Die foto’s is VREESLIK mooi, maar die een waar Adel met die balonne stap (na die 2 van Jean met die balonne) en die 5de laaste een is net te stunning vir woorde!
Nikki, these are PHENOMENAL girl!!! You ROCK! x x x
dis pragtige en cute foto’s! ek is mal daaroor!
Al hierdie fotos is stunning! Dis so kleurvol en prettig! Loove dit nikki!
Adel, eks bly jy het besluit op die pinwheels… Dis so fun!! Nikki, jy gaan so baie werk uit hierdie shoot kry! Wel done…once again. :-))
Nikki die fotos is werklik SUPER mooi !
Ek is daarvan oortuig dat die “Trash the Dress” - konsep ‘n ongelooflike sukses gaan wees!
Wow Nikker. EK looovveeee die fotos. Dit lyk of julle baie fun gehad het. Adel, jy lyk weereens pragtig. Die laaste foto van jou en Kapper is ‘n wenner
Dis is pragtig Nik! Mal oor die kleure in die fotos op die strand! Vreeslike vars fotos en `n baie vibrant couple! Well done!
Wow Nikki! Wow wow wow! Dis absoluut stunning. Jou foto’s raak mooier by die dag. Mal oor die die kleure in die foto’s. Lyk so prettig! Adel en Jan, julle lyk stunning! Hou veral van daardie swart en wit foto waar Adél se hare so waai…en die voetspore een met Tafelberg in die agtergrond. Julle is naturals!
Die foto’s is fantasties soos altyd Nikki!! Adel, julle maak stunning foto’s, lyk asof julle baie pret gehad het. Is mal oor die “trash the dress” motivering vir foto’s!
Dankie Nikki, jou foto’s ROCK (amper soos Nicholis Louw)…hehe!! Dankie ook aan mnr. Kapp vir sy bydrae en emosionele ondersteuning! die Venters
LOVE DIT!!!! Awesome kleur Nikki! En lyk na eindelose pret!
WOW, dis stunning!!!
WOW!! dis regtig amazing hoe jy elke oomblik so great kan vasvang!! I’m inspired
So beautiful! Where is that field with the yellow flowers??