AD & Reza

November 2012 Stellenbosch

Dit is die derde keer dat ek die voorreg gehad het om vir AD en die pragtige Reza (en die keer klein baba Spangenberg!) te kon afneem (verlowingsfoto's en troufoto's hier). AD en Reza is só oulik ek kan my net voorstel hoe oulik hul baba seuntjie gaan wees! Einde Januarie is die groot dag wanneer die klein man sy opwagting maak. Kyk net hoe oulik kyk die outjie al reeds vir kamera op die ongelooflike 3D foto's!

Hoe amazing is hierdie 3D fototjies nie?! vertical jump bible

/0072.jpg” alt=”” width=”870″ height=”579″ />

zp8497586rq