Monthly Archives: October 2011

Bryan & Bianca

Posted on by nikki

Bryan and Bianca are two of the most spontaneous, fun and lovable people I have ever worked with! When we arrived at Vrede en Lust’s manor house Bianca could barely contain her excitement, she was so sweet! Her warm personality … read more

Posted in Featured, Weddings, Work | 16 Comments

AD & Reza

Posted on by nikki

AD & Reza is te oulik vir woorde. Ek het laasjaar die voorreg gehad om hulle verlowingsfotos te kon neem en die 8ste Oktober was dit die troue. Elke detail was besonders. Reza het beeldskoon gelyk in haar eenskouer rok met die … read more

Posted in Featured, Weddings, Work | 19 Comments

Michael & Luisa

Posted on by nikki

Michael and Luisa’s wedding was one massive joyous celebration! They both come from big Portuguese families and everyone was there to share in the start of their journey as Mr & Mrs Rocha. The Catholic ceremony was held in a … read more

Posted in Featured, Weddings, Work | 16 Comments

Madalein & Recardo (E – shoot)

Posted on by nikki

Ek voel baie bevoorreg om Madalein en Ricardo se fotograaf te kan wees. Ek het hulle so baie geniet! Hulle is sulke oulike, opregte en gesellige mense. Madalein kom van die Koue Bokkeveld en is ‘n onderwyseres wat besig is … read more

Posted in Engagements / Couples, Uncategorized, Work | 8 Comments

Marius & Jeanne

Posted on by nikki

Alles omtrent Marius en Jeanne se troue was net so romanties – die dekor, Jeanne se hele look en bo alles die tasbare liefde tussen die twee – elke kyk loop oor van liefde en waardering vir mekaar (so, so … read more

Posted in Featured, Weddings, Work | 12 Comments

Nikki Meyer © 2013 Copyright