Ek het lank uitgesien na Jenny en Johann se troue en dit was ‘n fees van begin tot einde – niemand kan stry dat die bruidspaar uiters fotogenies en oulik is nie en elke liewe stukkie detail was besonders! Die … read more
Posted in Featured, Weddings, Work | 27 CommentsDaar is regtig ‘n dinamiese, speelse en uiters gemaklike vibe tussen Anél en Hendrik. Ek sou die hele middag van hulle kon fotos neem, want hulle is net so informeel, rustig en gemaklik by mekaar. Die kleure en teksture van … read more
Posted in Engagements / Couples, Work | 14 Comments‘n Beeldskone bruid, ‘n lieflike dag (nadat reën aanvanklik gedreig het) ‘n heerlike onthaal en wonderlike sang talent het Liana en Johan se se troue só spesiaal gemaak. Liana het aanvanklik gebieg dat sy baie skaam is vir die kamera, … read more
Posted in Featured, Weddings, Work | 19 CommentsEk het ‘n heerlike middag saam met Mari en Charl gehad in Mostertsdrif. Ek het nog nooit dié omgewing so absoluut vars en groen gesien nie! Die lig was ook beeldskoon en sag wat prefek gewerk het saam met die … read more
Posted in Engagements / Couples, Work | 11 Comments