Die heel jaar dink ek al aan die Beaufort Wes troue en op die 4de Desember het Henno en Louise se groot dag toe uiteindelik aangebreek! Ek en Adél het die lang N1 aangedruf die Vrydag voor die troue en … read more
Posted in Featured, Uncategorized, Weddings, Work | 19 CommentsWat ‘n vreugde was dit nie om hierdie mooi, oulike gesinnetjie te kon afneem nie! Nie net het hulle al 3 die mooiste glimlagte nie, die connection is ooglopend baie sterk en die liefde in oorvloed. Ben is so ‘n … read more
Posted in Work | 7 CommentsGiulio en Zelda het by een van my gunsteling venues, Beloftebos, buite Stanford getrou. Alhoewel die dag grys was en die reën elke nou en dan wou uitsak, het die vreugde en opwinding sonskyn gebring tussen die hoë bome. Zelda … read more
Posted in Featured, Weddings, Work | 15 CommentsPc se fotografie loopbaan het afgeskop by die Kampus Burger op Stellenbosch en sedertdien het hy ontwikkel in ‘n baie belowende, talentvolle fotograaf. Hy is besig om sy graad in Bewaringsekologie klaar te maak, maar sy eintlike passie is om … read more
Posted in Engagements / Couples, Work | 3 CommentsEarlier this year I did an engagement shoot of this handscome couple and today you can see photos from their beautiful wedding in Franschhoek. Erika was breathtakingly beautiful and it was so easy to photograph her because besides being so … read more
Posted in Featured, Weddings, Work | 22 Comments