Bertus & Louise | 27 April 2012 | Beloftebos, Stanford

Bertus en Louise het mekaar die eerste keer op Struisbaai gewaar. Bertus het dadelik geweet dat hy die pragtige blou oog meisie beter wou leer ken en so het die reis begin oppad na die 27ste April vanjaar – 'n reis wat hulle aanvanklik albei nader aan God gebring het en toe die tyd reg was, bymekaar gebring het. Toe hulle eers besef dat hulle mekaar se sielsgenote is het dinge sommer blitsig gebeur! Louise is 'n engel-kind en sy het so sag en stralend gelyk as bruid (kyk net haar ongelooflike oë!). Ek het die voorreg gehad om saam met haar te kon swot op Stellenbosch en daarom was dit ekstra spesiaal om haar fotograaf te kon wees. Ek was mal oor Louise se hare, die strooimeisies se rokkies en soos altyd Beloftebos as venue. Bertus en Louise is so gemaklik en so duidelik verlief dat dit 'n fees was om die dag se gebeure te kon vasvang. Geniet!

Service providers:

Dress: Bride & Co

Hair & Make-up: Sanmarie

Décor & Flowers: Moondrops

Stationery: Louise (bride)

Wedding coordinator: Danika Kriek & Zuyda Burger

Groom's suit: Pierre Cardin
how to get back together with your ex girlfriend

http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2012/05/0301.jpg” alt=”" width=”860″ height=”574″ />

zp8497586rq

I would love to hear from you!

comments
  1. Kim | May 16, 2012

    Epic couple shoot! Die een met die bus in die background is beautiful.

  2. Cheryl McEwan | May 16, 2012

    what amazing photos! love your editing and your photos sparkle! beautiful each and every one of them!

  3. Heather Steyn | May 16, 2012

    Pragtige troue! Wat ‘n stunning bruid. Mal oor die laaste foto – soveel geluk daarin! Mooi mooi!!

  4. marti | May 16, 2012

    PRAGTIGE foto’s! Soveel mooies dat ek nie wil uitsonder nie, ook mal oor Louise se hare! Ek dink Nikki en Louise is albei bevoorreg om mekaar te kon hê vir hierdie stel foto’s

  5. Christie Rance | May 16, 2012

    Wow! Louise you look Stunning! Niks, your photos are as beautiful as always xx

  6. Louise | May 16, 2012

    Nikki….ek het nie woorde vir hoe ongelooflik mooi jou fotos is nie! Jy het ons perfekte dag so so mooi vasgevang……(haha…ons sit en kyk die fotos oor en oor die hele aand al).Weereens baie dankie!!! Xx

  7. Vanessa Reader | May 17, 2012

    Nikki your photography is of the highest quality and you’ve truly captured this day so beautifully! Mr&Mrs Hugo could not look more photogenic! WOWOWOW! Was lovely sitting next to you and chatting.

  8. Carmen | May 17, 2012

    Hallo Lou!!! Jy het bitter mooi gelyk!! Stunning foto’s Nikki!! xx

  9. Lo-Mari | May 17, 2012

    A job well done!! Stunning couple photos and love the flowers and decor.

  10. Melany | May 18, 2012

    Pragtige bruid, sprankel van verliefdheid en vreugde… Super amazing fotos:) (big smile) he he
    m oxox

  11. Suzette Marais | May 21, 2012

    Sjoe Bertus, jou BRUID is stunning. En julle foto’s is asemrowend mooi. Mens kan sien daar is baie moeite en tyd in die decor ingegaan. Al wat ek kan sê is WOW. Di t lyk of dit ‘n wonderlike en onvergeetlike dag was. Hoop en glo en vertrou julle het ‘n baie lang gelukkige & vreedsame pad saam vorentoe.

  12. nastassja harvey | May 22, 2012

    aaaah super mooi nix! nommer 49 is gooorgeous!

  13. Izanne | May 24, 2012

    Louise, jou mooie bruid! ‘n Fees is wat ek sien in die foto’s. Ons sien uit vir julle terugkoms en vir al die stories! x

  14. Eunice | June 5, 2012

    Lou! Stunning verby! Love elke foto – julle is die mooiste couple en ek is super bly om te sien hoe gelukkig jy is! En ek sal verseker meer fotos van Nikki wil sien :) xxx

  15. Marietha Lemmer | June 7, 2012

    Uitsonderlike mooi foto’s Nikki!

  16. Pingback: countrylove love: bertus & louise » countrylove



Nikki Meyer © 2013 Copyright